Bpm: 166
Released: 11 Aug 2023
Album: Net Liefde
Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied
(Nog Niet Op Die Internet).
Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan.
Intro
Verse 1
Ek Was Jong Daai Jaar In Afrika,
En ‘N Maan Vol Liefde In Wat My Maak,
En ‘N Plek Waar Mense Lag En Sing,
Het Ek Jou Gewaar En Liggies Begin Kry,
Ek Was Jong Daardie Jaar In Afrika.
Want My Hart Was Reg En Jy Was Daar.
Interlude
Chorus
Want Ek’s Jou Man,
Jy Is My Vrou,
Wil Jou By My Hou,
In Die Avontuur,
Vir Net Nog ‘N Uur,
Sal Jy By My Bly,
En My By Jou Hou,
Ek’s So Bietjie Baie Mal Oor Jou.
Interlude
Verse 2
Ek Was Bietjie Ouer Lank Daarna,
Toe Ons Ringe Ruil In Afrika,
In Die Bosveld Son Het Ek Jou In Gewag,
Toe Jy Aankom En So Uit Jou Maag Uit Lag,
Ek Was Bietjie Ouer Lank Daarna,
Toe Ons Ringe Ruil In Afrika.
Interlude
Chorus
Want Ek’s Jou Man,
Jy Is My Vrou,
Wil Jou By My Hou,
In Die Avontuur,
Vir Net Nog ‘N Uur,
Sal Jy By My Bly,
En My By Jou Hou,
Ek’s So Bietjie Baie Mal Oor Jou.
Interlude
Verse 3
Daar’s Nog Twee Van Ons Wat Saam Baljaar,
En My Elke Dag Op Niet Verbaas,
Ek Onthou Daai Aand In Die Lentemaand,
In ‘N Plek Waar Ek Jou Kon Gewaar,
Ek Was Jonk Daai Aand In Afrika,
Ek Is Nou Nog Smoorverlief Op Haar.
Interlude
Chorus
Want Ek’s Jou Man,
Jy Is My Vrou,
Wil Jou By My Hou,
In Die Avontuur,
Vir Net Nog ‘N Uur,
Sal Jy By My Bly,
En My By Jou Hou,
Ek’s So Bietjie Baie Mal Oor Jou.
Outro