Chordyes

Kalm Voor Die Storm

Kalm Voor Die Storm Lyrics by Tarryn Lamb

Bpm: 95 Released: 10 Aug 2018 Album: Mal Oor Jou Intro Verse 1 Rustig, Haal Asem, Die Ruit Op Gewasem, Ek Teken 'N Hartjie Daar Teen, Ek Wys Na Die Prentjie, Ek Hoef Niks Te Sê Nie, Jy Weet Hy Behoort Net Aan Een. Pre-Chorus Sal Jou Warm Hou Soos Die Vuur Wat Hier In My Brand, Sal Nou Net Vir Jou Alles Gee Wat Ek Kan. Chorus Jy's My Kalm Voor Die Storm Wat My Rustig Hou, Jy's Die Wal Voor Die Dam Waar Ek Al My Liefde Bêre Vir Jou, En Al Breek Die Wolke Vloede Uit Die Hemel, Sal Ek Nêrens Anders Heen Wil Gaan, Want My Kalm Voor Die Storm Is Wie Voor My Staan. Verse 2 Hou Net Oë Toe, Terwyl Ek Vertel Hoe Ek Jou Altyd Veilig Sal Hou, Jy Sê Nie 'N Woord Nie, Jy Weet Jy Behoort Hier Terwyl Storms Buite Opbou. Pre-Chorus Sal Jou Warm Hou Soos Die Vuur Wat Hier In My Brand, Sal Nou Net Vir Jou Alles Gee Wat Ek Kan. Chorus Jy's My Kalm Voor Die Storm Wat My Rustig Hou, Jy's Die Wal Voor Die Dam Waar Ek Al My Liefde Bêre Vir Jou, En Al Breek Die Wolke Vloede Uit Die Hemel, Sal Ek Nêrens Anders Heen Wil Gaan, Want My Kalm Voor Die Storm Is Wie Voor My Staan. Bridge Die Strale Brand 'N Silwer Kant Om Elke Wolk Se Rant, Ek Sien Dit In Jou Oë. Outro Jy's My Kalm Voor Die Storm Wat My Rustig Hou, Jy's Die Wal Voor Die Dam Waar Ek Al My Liefde Bêre Vir Jou, En Al Breek Die Wolke Vloede Uit Die Hemel, Sal Ek Nêrens Anders Heen Wil Gaan, Want My Kalm Voor Die Storm Is Wie Voor My Staan. Jy's Die Wal Voor Die Dam Waar Ek Al My Liefde Bêre Vir Jou, En Al Breek Die Wolke Vloede Uit Die Hemel, Sal Ek Nêrens Anders Heen Wil Gaan, Want My Kalm Voor Die Storm Is Wie Voor My Staan.