Released: 1 Jan 2006
Chords
D#m/F# xx4342
Intro
Verse 1
Daar's Geen Wyer Draai As 'N Kaapse Draai,
Dis Die Langpad Om En Dis Swaar Gelaai,
Dit Help 'N Hart Wat Skielik Wil Vergeet.
Verse 2
Daar's Geen Wyer Draai As 'N Kaapse Draai,
In Die Stert Wind Van Die Witborskraai,
Tot Tafelberg My Van Jou Laat Vergeet.
Pre-Chorus
Aai, Aai, Die Witborskraai,
Hiervandaan Na Mosselbaai Maar,
Chorus
Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . .,
Of Loer Jy Oor My Skouer,
Na Iemand 'N Bietjie Ouer As Wat Ek Is,
Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . .,
Of Dwaal Jy Weg Oor Paaie,
Maak Jou Hart Weer Draaie In Die Kaap.
Verse 3
Daar's Geen Wyer Draai As 'N Kaapse Draai,
Dit's Die Groot Suid-Oos Wat Jou Hart Wegwaai,
Ons Liefde Hang Aan Die Kabelkar Se Spoor.
Verse 4
Daar's Geen Wyer Draai As 'N Kaapse Draai,
Dis Die Beste Plek Om Jou Af Te Laai,
As Jy My Uit My Arms Wil Verloor.
Pre-Chorus
Aai, Aai, Die Witborskraai,
Hiervandaan Na Mosselbaai Maar,
Chorus
Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . .,
Of Loer Jy Oor My Skouer,
Na Iemand 'N Bietjie Ouer As Wat Ek Is,
Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . .,
Of Dwaal Jy Weg Oor Paaie,
Maak Jou Hart Weer Draaie In Die Kaap.
Pre-Chorus
Aai, Aai, Die Witborskraai,
Hiervandaan Na Mosselbaai . . .,
Chorus
Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . .,
Of Loer Jy Oor My Skouer,
Na Iemand 'N Bietjie Ouer As Wat Ek Is,
Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . .,
Of Dwaal Jy Weg Oor Paaie,
Maak Jou Hart Weer Draaie In Die Kaap.
Outro
Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . .,
Of Loer Jy Oor My Skouer,
Na Iemand 'N Bietjie Ouer As Wat Ek Is,
Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . .,
Of Dwaal Jy Weg Oor Paaie,
Maak Jou Hart Weer Draaie In Die Kaap . . ..
Outro