Bpm: 176
Released: 20 April 2018
Album: Toeka (Vol. 1-3)
Intro
Verse 1
Jy Weet,
Dat Ek Nie Sonder Jou Kan Bestaan Nie,
Jy Weet,
Dat Jy Ook Nie Alleen Kan Bestaan Nie,
Dit Weet Jy Goed.
Chorus
Liefling,
Kan Ons Nie Maar Vergeet En Vergewe,
Liefling,
Ek Kan Nie Sonder Jou Verder Lewe,
Dit Weet Jy Goed.
Verse 2
Jy Weet,
Dat Ou Herinnerings Nooit Vergaan Nie,
Jy Weet,
Dat Niemand Ooit In Jou Plek Kan Staan Nie,
Dit Weet Jy Goed.
Chorus
Liefling,
Kan Ons Nie Maar Vergeet En Vergewe,
Liefling,
Ek Kan Nie Sonder Jou Verder Lewe,
Dit Weet Jy Goed.
Bridge
Nou's Die Tyd Moenie Wag,
Want Ek Verlang Elke Dag,
Hier's My Hart Neem Dit Nou,
Hier's My Hart Net Vir Jou . . ..
Interlude
Verse 3
Jy Weet,
Dat Ek Nie Sonder Jou Kan Bestaan Nie,
Jy Weet,
Dat Jy Ook Nie Alleen Kan Bestaan Nie,
Dit Weet Jy Goed.
Chorus
Liefling,
Kan Ons Nie Maar Vergeet En Vergewe,
Liefling,
Ek Kan Nie Sonder Jou Verder Lewe,
Dit Weet Jy Goed.
Bridge
Nou's Die Tyd Moenie Wag (Moenie Wag),
Want Ek Verlang Elke Dag (Verlang Elke Dag),
Hier's My Hart Neem Dit Nou (Neem Dit Nou),
Hier's My Hart Net Vir Jou . . ..
Interlude
Verse 4
Jy Weet,
Dat Ek Nie Sonder Jou Kan Bestaan Nie,
Jy Weet,
Dat Jy Ook Nie Alleen Kan Bestaan Nie,
Dit Weet Jy Goed.
Outro
Liefling,
Kan Ons Nie Maar Vergeet En Vergewe,
Liefling,
Ek Kan Nie Sonder Jou Verder Lewe . . .,
Liefling Jy Weet (Oooh)
(Ooooh . . .)