Bpm: 151
Single Released: 25 September 2020
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Ek Het ‘N Vriend In Kleinsee,
Hy Sien Reg Deur My,
Hy Sê Die Glimlag Wat Jy Uitdeel,
Is Die Tronk Waarin Jy Bly.
En Hy Kyk Diep In My Oë,
Hy Sê My Vriend Jy Kul,
Kom Ek Sê Jou Wat Jy Nodig Het,
Om Jou Lewe Op Te Vul.
Chorus
Jy Kort Jesus, Jy Kort Elvis,
Jy Kort Sole Aan Jou Skoen,
Jy Kort Varslug, Jy Kort Water,
En ‘N Koue Bier Sal Doen,
Jy Kort ‘N Oproep Van Jou Ma Af,
Jy Kort Kersfees By Die See,
Ja, Die Lewe Vra Nie Baie Nie,
Net Die Liefde Wat Jy Gee.
Interlude
Verse 2
Ek Kom Reg Op My Eie,
Ek Kom Vêr Want Ek Reis Lig,
Ek Gooi Duim Door Hierdie Wêreld,
En Ek Stop Net Vir My Plig,
Ek Druk Jou Teen My Hart Vas,
Elke Keer As Jy My Vra,
Wat Kort In Hierdie Knapsak,
Waarin Jy Jou Lewe Dra.
Chorus
Jy Kort Jesus, Jy Kort Elvis,
Jy Kort Sole Aan Jou Skoen,
Jy Kort Varslug, Jy Kort Water,
En ‘N Koue Bier Sal Doen,
Jy Kort ‘N Oproep Van Jou Ma Af,
Jy Kort Kersfees By Die See,
Ja, Die Lewe Vra Nie Baie Nie,
Net Die Liefde Wat Jy Gee.
Bridge
N.c.
Ek Kort Jesus, Ek Kort Elvis,
N.c.
Ek Kort Sole Aan My Skoen,
N.c.
Ek Kort Varslug, Ek Kort Water,
N.c.
En ‘N Koue Bier Sal Doen,
N.c.
Ek Kort ‘N Oproep Van My Ma Af,
N.c.
En Kersfees By Die See,
N.c.
Die Lewe Vra Nie Baie Nie,
N.c.
Net Die Liefde Wat Ek Gee.
Chorus
Ek Kort Jesus, Ek Kort Elvis,
Ek Kort Sole Aan My Skoen,
Ek Kort Varslug, Ek Kort Water,
En ‘N Koue Bier Sal Doen,
Ek Kort ‘N Oproep Van My Ma Af,
En Kort Kersfees By Die See,
Die Lewe Vra Nie Baie Nie,
N.c.
Net Die Liefde Wat Ek Gee.
Chorus
Ek Kort Jesus, Ek Kort Elvis,
Ek Kort Sole Aan My Skoen,
Ek Kort Varslug, Ek Kort Water,
En ‘N Koue Bier Sal Doen,
Ek Kort ‘N Oproep Van My Ma Af,
En Kort Kersfees By Die See,
Die Lewe Vra Nie Baie Nie,
Net Die Liefde Wat Ek Gee.
Outro
Ja, Die Lewe Vra Nie Baie Nie,
Net Die Liefde Wat Ek Gee.