Chordyes

Die Bloubul

Die Bloubul Lyrics by Steve Hofmeyr

Bpm: 130 Released: 1 Jan 2014 Album: 10 Great Songs Intro Verse 1 Die Blou Bul Eet Nie Van Die Vloer Af Nie, Die Blou Bul Weet Nie Van Verloor Af Nie, Die Blou Bul Sukkel Nie Sy Roer Af Nie, Nou Vra Jy My Vir Wie Ek Skree, Chorus Ek Skree Nie Wp Nie, Ek Bly 'N Bul, Ek Skree Nie Op Nie, Ek Bly 'N Bul, Ek Skree Nie Vrystaat Nie, Ek Bly 'N Bul, Laat Staan Die Sharks En Die Leeus, En Die Hele Blêrrie Spul. Verse 2 Die Blou Bul Tjank Nie By Sy Pa Hulle Nie, Die Blou Bul Tjank Nie By Sy Ma Hulle Nie, Die Blou Bul Tjank Nie By Die Pale Nie, Nou Vra Jy My Vir Wie Ek Skree. Chorus Ek Skree Nie Wp Nie, Ek Bly 'N Bul, Ek Skree Nie Op Nie, Ek Bly 'N Bul, Ek Skree Nie Vrystaat Nie, Ek Bly 'N Bul, Laat Staan Die Sharks En Die Leeus, En Die Hele Blêrrie Spul. Verse 3 Die Blou Bul Rol Hom Nie 'N Mielie Nie, Die Blou Bul Kan Hom Ook Nie Kielie Nie, Die Blou Bul Is Hy Nie 'N Bielie Nie, Nou Vra Jy My Vir Wie Ek Skree. Verse 4 Ek Roep Vir Frik Du Preez, Hy Sal My Hoor, Ek Vra Vir Thys Lourens, Bly Op My Spoor, En Gee Vir Naas Botha, Hy Stop Hom Oor, Nou Vra Jy My Vir Wie Ek Skree. Verse 5 Ek Sit Vir Fanie Voor, Kan Jy Hom Vang, Ek Het Vir Rubin Ook, Maak Hy Jou Bang, Vat Uli Schmidt Jou Vas, Los Jy Jou Man, Nou Vra Jy My Vir Wie Ek Skree. Verse 6 Ek Pas Vir Moaner Uit Kan Jy Hom Vat, Na Hansie Brewis Toe, Hy's Gans Te Glad, Ek Pass Vir Josie Uit, Jy Maak Jou Nat, Nou Vra Jy My Vir Wie Ek Skree. Verse 7 Die Blou Bul Eet Nie Van Die Vloer Af Nie, Die Blou Bul Weet Nie Van Verloor Af Nie, Die Blou Bul Sukkel Nie Sy Roer Af Nie, Nou Vra Jy My Vir Wie Ek Skree, Chorus Ek Skree Nie Wp Nie, Ek Bly 'N Bul, Ek Skree Nie Op Nie, Ek Bly 'N Bul, Ek Skree Nie Vrystaat Nie, Ek Bly 'N Bul, Laat Staan Die Sharks En Die Leeus, En Die Hele Blêrrie Spul. Chorus Ek Skree Nie Wp Nie, Ek Bly 'N Bul, Ek Skree Nie Op Nie, Ek Bly 'N Bul, Ek Skree Nie Vrystaat Nie, Ek Bly 'N Bul, Laat Staan Die Sharks En Die Leeus, En Die Hele Blêrrie Spul. Chorus Ek Skree Nie Wp Nie, Ek Bly 'N Bul, Ek Skree Nie Op Nie, Ek Bly 'N Bul, Ek Skree Nie Vrystaat Nie, Ek Bly 'N Bul, Laat Staan Die Sharks En Die Leeus, En Die Hele Blêrrie Spul. Outro Ek Skree Nie Wp Nie, Ek Bly 'N Bul, Ek Skree Nie Op Nie, Ek Bly 'N Bul, Ek Skree Nie Vrystaat Nie, Ek Bly 'N Bul, Laat Staan Die Sharks En Die Leeus, En Die Hele Blêrrie Spul.