Bpm: 130
Released: 19 May 2017
Album: Deur My Venster
Intro
Verse 1
Een Koppie Koffie Voordat Jy Groet,
Twee Lepels Suiker Ag Bitter Word Soet,
Drie Leë Rakke Gepak Uit Jou Kas,
Is Daar Plek Vir My Hart In Jou Tas?
Pre-Chorus
Jy, Jy Kyk Nie Terug,
Jy’t Die Wind Teen Jou Rug,
Die Son In Jou Gesig.
Ja, Jy Het Die Sleutels Gaan Voort,
Sluit Die Deure Nou Oop,
Vat Die Pad Wat Net Aan Jou Behoort.
Chorus
Soos ‘N Tas Vol Liefde,
Volgepak Maar Nooit Swaar,
Gaan Ek Saam Waar Jy Gaan,
Ek Is Daar.
Soos Jou Huis Is Waar Jou Hart Is,
Is My Kaya By Jou,
Jy’s My Dag, Jy’s My Nag,
Jy’s My Nou,
My Alles My Nou.
Verse 2
Houtvloere Kraak Onder My Voet,
Tyd Vir Weersiens Sê Hier Op Jou Stoep,
Die Draadheining Hekkie Slaan Agter My Toe,
Ek Verlang Al Terwyl Ons Nog Groet.
Pre-Chorus
Jy, Jy Kyk Nie Terug,
Jy’t Die Wind Teen Jou Rug,
Die Son In Jou Gesig.
Ja, Jy Het Die Sleutels Gaan Voort,
Sluit Die Deure Nou Oop,
Vat Die Pad Wat Net Aan Jou Behoort.
Chorus
Soos ‘N Tas Vol Liefde,
Volgepak Maar Nooit Swaar,
Gaan Ek Saam Waar Jy Gaan,
Ek Is Daar.
Soos Jou Huis Is Waar Jou Hart Is,
Is My Kaya By Jou,
Jy’s My Dag, Jy’s My Nag,
Jy’s My Nou,
My Alles My Nou.
Bridge
Ek Weet Dat Ons Elke Dag,
Kan Leef In Liefde Se Krag,
Tot Die Aarde Sy Draai Opgee.
En Ek, Ek Sal Jou Sê Keer Op Keer,
Dat Ek Jou Liefhet En Meer,
Tesame Niks Sal Ons Drome Keer, (Ons Drome Keer).
Outro
Soos ‘N Tas Vol Liefde,
Volgepak Maar Nooit Swaar,
Gaan Ek Saam Waar Jy Gaan,
Ek Is Daar.
Soos Jou Huis Is Waar Jou Hart Is,
Is My Kaya By Jou,
Jy’s My Dag, Jy’s My Nag,
Jy’s My Nou,
My Alles My Nou,
My Alles My Nou.