Bpm: 124
Released: 1 Nov 2011
Album: Die Radio Kalahari Orkes - Grootste Treffers
Intro
Dit Was ‘N Warrelwind Aand Op Pad Na Die Noorde In Die Winter,
Ons Het ‘N Pap Wiel Gekry,
Toe Kom ‘N Hitch Hiker Uit Die Donkerte Aangestap,
Hy Vang ‘N Lift Met Ons,
En Toe Ons Weer Deur Die Donker Veld Ry,
Vertel Hy Ons Hierdie Storie.
Verse 1
Elvis En Sy Sputnik Het Op Die Soutpansberg Geland,
‘N Kitaar Met Diamant Snare Was Geswys Aan Sy Hand,
Hy Sak Neer Op Sy Knieë, Slaat ‘N Rots Met Sy Kitaar,
En Skielik Vloei Die Duiwel Raas In Suid Afrika Se Are.
Verse 2
In My Badjies Hierdie Storie, Hy’s Vol Words En Ander Goed,
Hy Kan Lees, Take A Look, Ek’t Geskryf Die Blerrie Boek,
Hy’s Vol Donder, ‘N Blue Suede Skoen, Daar’s Gebliksem Vry En Soen,
En Ek Hoop Dat Jy Nie Voel Nie Die Snot En Trane Is Oor Gedoen.
Pre-Chorus
Ja, So 'T Hy Gesê,
Oor Mielie Land En Brug, Sonder Grense Geen Pad Terug,
In Sy Jeans En Spier Wit Socks Hy’t Sê, Ek’t Gekom Om Julle Te Rob.
Chorus
Wat Sê Jy, Ek Voel Vry, Daar Kom Elvis Kitaar By,
Ons Slat Die Snare, Grease Ons Hare,
Jy’t Ons Verlos Bly Elvis Bly,
Jy’t Ons Verlos Bly Elvis Bly En Ons Het Verder Gery.
Instrumental
Verse 3
Dis In My Liggaam, In Die Land, Dis In Die Kokerboom En In Die Sand,
Dis ‘N Duisend Soene Op Jou Wang, Tien Duisend Sterre In Jou Hande,
Ek Het Gedroom Gisteraand Van Elvis En Die Dag Van Sy Dood,
Die Kitaar Tot Laat Gespeel, Bloed Op My Vingers Vir Elke Noot.
Outro
Wat Sê Jy, Ek Voel Vry Daar Kom Elvis Kitaar By,
Ons Slat Die Snare, Grease Ons Hare,
Jy’t Ons Verlos Bly Elvis Bly,
Jy’t Ons Verlos Bly Elvis Bly,
Wat Sê Jy, Ek Voel Vry Daar Kom Elvis Kitaar By,
Ons Slat Die Snare, Grease Ons Hare,
Jy’t Ons Verlos Bly Elvis Bly,
Jy’t Ons Verlos Bly Elvis Bly,
Jy’t Ons Verlos Bly Elvis Bly.