Verse 1
Dit Borrel In My
Want Ek Is So Bly
Jesus Het My Lief!
Vir My Het Gesterf
En Gered Van Verderf
Ja! Jesus Het My Lief!
Verse 2
Sy Liefde So Groot
Red My Van Die Dood
Jesus Het My Lief!
Dit Borrel Alweer
En Ek Kan Dit Nie Keer
Ja! Jesus Het My Lief!
Chorus
Dit Borrel In My
Want Ek Is So Bly
Jesus Maak
My Lewe Vry
Hy Neem Weg
My Sondeskuld
Dit Borrel
Dit Borrel
Dit Borrel
Dit Borrel
Dit Borrel, Dit Borrel In My