Chordyes

Psalm 119

Psalm 119 Lyrics by Louis Brittz

Intro Verse 1 Ja Dit Gaan Goed Met Die Pelgrim Wat Leef Wat Met U Woorde In Sy Hart Na U Leiding Streef Gee Dat Ook Ek By U Voorskrif Kan Hou Op U Raad My Lewe Bou Chorus U Woord Is Die Lamp Wat Die Weg My Wys Die Lig Op My Donker Pad Here Leer My U Weë, Laat My Daarlangs Loop Laat My Vreugde Daarin Vind Instrumental Verse 2 Hoe Kan 'N Jongmens Sy Pad Skoon Hou Deur Te Luister Na U Woord, Hom Daarby Te Hou Wat U Bepaal Het Sal Ewig Staan U Bevele Sal Nooit Vergaan Chorus U Woord Is Die Lamp Wat Die Weg My Wys Die Lig Op My Donker Pad Here Leer My U Weë, Laat My Daarlangs Loop Laat My Vreugde Daarin Vind Instrumental Verse 3 U Woord Is Die Rots Waarop Ons Kan Bou Van Geslag Tot Geslag Bly U Steeds Getrou Aan U Kom Lof Toe En Al Die Eer Sal U My Na U Voorskrif Leer Chorus U Woord Is Die Lamp Wat Die Weg My Wys Die Lig Op My Donker Pad Here Leer My U Weë, Laat My Daarlangs Loop Laat My Vreugde Daarin Vind Chorus U Woord Is Die Lamp Wat Die Weg My Wys Die Lig Op My Donker Pad Here Leer My U Weë, Laat My Daarlangs Loop Laat My Vreugde Daarin Vind Outro