Bpm: 165
Single Released: 6 Mar 2020
Intro
Verse 1
Dis Scary Shit,
Hoe Mense Mekaar In Die Rug Kan Steek,
Dis Mos Hoog Mode Om So On Lojaal Te Wees,
Dis Eintlik Maar Net F*Cked Up,
Die Goeie Tye Was Mos Net ‘N Tydelike,
Oplossing Om Geluk Te Vind,
Jy Gaan Dit Nie By My Kry Nie
Jy Gaan Dit Nie By My Kry Nie,
Jy Gaan Dit Nie By My Kry Nie,
Jy Gaan Dit Nie By My Kry Nie.
Interlude
Verse 2
Dis Scary Shit Hoe My Beste Pel My So Kon Verraai,
Vriendskap Verruil Vir ‘N Dubbel Olof Sonder My,
Maar Alles Is Mos Net Fine, En My Opinie Is Mos Altyd Verkeerd.
Interlude
Verse 3
Dis Scary Shit, Hoe Ek Nooit 'N Opinie Met Jou Mag Hê Nie,
Ek's Mos Altyd Verkeerd,
Ek's Net ‘N Blote Irritasie En ‘N Rede Vir Jou Frustrasie,
Slaansak Vir Die Verkeerde Mens,
Ek Weet Net Nie Meer Of Ek Ooit Reg Gaan Wees Nie,
My Swak Besluite Gaan My Nog In Haal,
Ja Dis Vir My Scary Shit.
Outro
Vriendskap Verruil Vir N Dubbel Olof Sonder My,
Vriendskap Verruil Vir N Dubbel Olof Sonder My,
Ja Dis Vir My Scary Shit.