Chordyes

Jesus Is Genoeg

Jesus Is Genoeg Lyrics by Juanita du Plessis

Bpm: 170 Released: 23 June 2017 Album: Koningskind (Gospel, Vol. 4) Intro Verse 1 Ek Slaan My Oë Na Die Hemel Op, Binne My Is 'N Hart Wat Klop, Vir Jesus, Vir Jesus, Die Wêreld Bly 'N Gejaag Na Wind, Maar In Hom Het Ek Als Gevind, My Rede, My Lewe. Pre-Chorus Hy's Die Antwoord, Hy Is Krag, Hy Is Uitkoms Elke Dag, My Heer Ek Weet U Is In Beheer. Chorus Woo Ooh, (Jesus), U Is Genoeg Vir My, (Jesus), U Is Genoeg Vir My, U Is Als Wat Ek Nodig Het, Woo Ooh, (Jesus), Al Het Ek Als Verloor, (Jesus), Al Bly Daar Niks Meer Oor, In U Kan Ek Ewig Bly . . ., Jesus U Is Genoeg Vir My. Verse 2 In Hierdie Lewe Wil Ek Nie, Skatte Bymekaar Maak Nie, My Rykdom Is In Hom, Hy Bring Lig Waar Dit Donker Is, Hy Maak Heel Wat Stukkend Is, Hy Ken My, Hy Hoor My. Pre-Chorus Hy's Die Antwoord, Hy Is Krag, Hy Is Uitkoms Elke Dag, My Heer Ek Weet U Is In Beheer. Chorus Woo Ooh, (Jesus), U Is Genoeg Vir My, (Jesus), U Is Genoeg Vir My, U Is Als Wat Ek Nodig Het, Woo Ooh, (Jesus), Al Het Ek Als Verloor, (Jesus), Al Bly Daar Niks Meer Oor, In U Kan Ek Ewig Bly . . .. Bridge Al Raak Ek Soms So Moedeloos, Weet Ek U Is Eindeloos, Niks Kan My Van U Liefde Skei. Outro Woo Ooh, U Is Genoeg Vir My, U Is Genoeg Vir My, U Is Als Wat Ek Nodig Het, Woo Ooh, Al Het Ek Als Verloor, Al Bly Daar Niks Meer Oor, In U Kan Ek Bly. Woo Ooh Ooh, U Is Genoeg Vir My, U Is Genoeg Vir My, U Is Als Wat Ek Nodig Het, Woo Ooh, Al Het Ek Als Verloor, Al Bly Daar Niks Meer Oor, In U Kan Ek Ewig Bly . . ., Jesus U Is Genoeg Vir My, Jesus U Is Genoeg Vir My.