Chordyes

Gee Dit Aan

Gee Dit Aan Lyrics by Juanita du Plessis

Bpm: 125 Released: 26 June 2026 Album: Hierdie Oomblik Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Nog ‘N Dag, ‘N Dag, Om ‘N Verskil Te Maak, Om ‘N Hart Te Raak, Daar’s Iemand Wat Dit Nodig Het. Verse 2 Nog ‘N Kans, ‘N Kans, Om Nog ‘N Myl Te Loop, Maak Nou Die Hemel Oop, Want ‘N Druppel Kan ‘N Rippel Word. Pre-Chorus Sonder Om Iets Terug Te Vra, Kan Ons Mekaar Help Dra. Chorus Dis Hoekom, Dis Hoekom, Hoekom Jy Hier Is, Laat Die Lig, Laat Die Lig, Die Lig In Jou Rus, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Na Almal Om Jou, Laat Jou Liefde, N Hart ‘N Bietjie Vashou . . .. Verse 3 Dis ‘N Stem, ‘N Stem, Wat In Die Donker Roep, Dis Oë Wat Bly Soek, Maak Die Pad Oop Laat Die Branders Kom. Pre-Chorus Sonder Om Iets Terug Te Vra, Kan Ons Mekaar Help Dra. Chorus Dis Hoekom, Dis Hoekom, Hoekom Jy Hier Is, Laat Die Lig, Laat Die Lig, Die Lig In Jou Rus, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Na Almal Om Jou, Laat Jou Liefde, N Hart ‘N Bietjie Vashou. Chorus Dis Hoekom, Dis Hoekom, Hoekom Jy Hier Is, Laat Die Lig, Laat Die Lig, Die Lig In Jou Rus, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Na Almal Om Jou, Laat Jou Liefde, N Hart ‘N Bietjie Vashou . . .. Ou Ou Ou, Ou Ou Ou. Bridge Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Laat Dit Golwe Wreed, (?) Laat Die Wêreld Weet. Chorus Dis Hoekom, Dis Hoekom, Hoekom Jy Hier Is, Laat Die Lig, Laat Die Lig, Die Lig In Jou Rus, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Na Almal Om Jou, Laat Jou Liefde, N Hart ‘N Bietjie Vashou. Chorus Dis Hoekom, Dis Hoekom, Hoekom Jy Hier Is, Laat Die Lig, Laat Die Lig, Die Lig In Jou Rus, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Na Almal Om Jou, Laat Jou Liefde, N Hart ‘N Bietjie Vashou. Outro Gee Dit Aan, Gee Dit Aan.