Bpm: 110
Single Released: 20 Nov 2026
Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied
(Nog Niet Op Die Internet).
Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan.
* Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Ek Jaag My Droom, Bou My Loopbaan,
En Wil So Graag Iets Groot Bereik,
My Voorkoms, My Werk,
My Eie Dinge, My Eie Plan,
Maar Is Dit Tot Eer Van Uw Naam.
Verse 2
Ek Klou Aan Liefde, Geld En Eer,
En Ek Soek Nog Baie Meer,
Self Goeie Dinge Kan My Bind,
As Ek Daarin My Waarde Vind.
Chorus
Here Sal U My Kom Ondersoek,
Deur Elke Klant En Elke Hoek,
Wys My Hierdie Dinge Wat Ek Mis,
Wat Ek Nog Glo Maar Nie Reg Is,
Vergewe My Vir Wat Ek Weet,
En Wys My Ook Wat Ek Vergeet,
Wys My Dit Wat Ek Nie Besef,
Wat Diep Versteen In My Bly Leef.
Verse 3
Ek Bou My Dae Om Plesier,
Nog Een Episode, Nog ‘N Uur,
My Foon, My Drome, My Sukses,
Kry Die Tyd Wat Ek Nie Voor U Het.
Verse 4
My Mensekinders, Geld En Naam,
Kan As ‘R ‘N Altaar In My Hart Kom Staan,
Selfs Goeie Dinge Raak Verkeerd,
As Dit Nie U Vereer.
Chorus
Here Sal U My Kom Ondersoek,
Deur Elke Klant En Elke Hoek,
Wys My Hierdie Dinge Wat Ek Mis,
Wat Ek Nog Glo Maar Nie Reg Is,
Vergewe My Vir Wat Ek Weet,
En Wys My Ook Wat Ek Vergeet,
Wys My Dit Wat Ek Nie Besef,
Wat Diep Versteen In My Bly Leef.
Verse 5
Ek Noem Dit Sorg Maar Dis Soms Skinner,
Ek Dra ‘N Glimlag Maar Oordeel Ander,
Ek Noem Dit Liefde Maar Wil Beheer,
Ek Wil My Sin Hè Keer Op Keer.
Verse 6
Onthou Die Duiwel Het Ook Drome En Ambisie Gehad,
Maar Dit Het Hom Niks Gebaat,
Hy Wou Die Droom Van God Beklee,
En Het Toe Sy Plek In Die Hemel Verloor Daarmee.
Chorus
Here Sal U My Kom Ondersoek,
Deur Elke Klant En Elke Hoek,
Wys My Hierdie Dinge Wat Ek Mis,
Wat Ek Nog Glo Maar Nie Reg Is,
Vergewe My Vir Wat Ek Weet,
En Wys My Ook Wat Ek Vergeet,
Wys My Dit Wat Ek Nie Besef,
Wat Diep Versteen In My Bly Leef.
Bridge
Want Selfs My Hart Kan Afgode Bou,
Van Alles Wat Ek Te Veel Van Hou,
Geen Altaar Mag Uw Plek Omsteek,
Geen Ander Naam Mag Met U Deel.
Outro
Here Sal U My Kom Ondersoek,
Deur Elke Klant En Elke Hoek,
Wys My Hierdie Dinge Wat Ek Mis,
Wat Ek Nog Glo Maar Nie Reg Is,
Vergewe My Vir Wat Ek Weet,
En Wys My Ook Wat Ek Vergeet,
Wys My Dit Wat Ek Nie Besef,
Wat Diep Versteen In My Bly Leef.