Bpm: 112
Single Released: 12 June 2026
Intro
Ooh Ooh Ooh,
Ooh Ooh Ooh,
Verse 1
Sy Hou Van Jesus,
Sy Hou Van Heuning In Haar Tee,
Sy Dra Haar Pa Se Trui,
As Sy Gaan Kuier Vir Die See.
Verse 2
Ek Raak Te Vinnig Kwaad,
Ek Sukkel Om Te Slaap,
Ek Is Te Trots Om My Pa,
Te Vra Vir Raad.
Pre-Chorus
Maar Ek Sal Veg,
Ek Sal Bloei,
Ek Sal Alles In Hierdie Hart Gee Vir Jou,
Ek Sal Leef,
Ek Sal Sterf,
Ek Sal,
Net Vir Jou.
Chorus
As Ek Veg,
As Ek Bloei,
As Ek Alles Van My Gee Vir Jou,
Sal Jy My Toelaat,
Om Deel Te Wees Van Jou?
Verse 3
Hy Ken Die Here,
Kan Lig In My Donker Sien,
Hy Gee Blomme Vir Mense,
Wat Dit Nie Verdien.
Verse 4
Ek Bid Te Min,
Ek Oordink Elke Ding,
Ek Sukkel Om Eerlike Woorde Te Sing.
Pre-Chorus
Maar Ek Sal Veg,
Ek Sal Bloei,
Ek Sal Alles In Hierdie Hart Gee Vir Jou,
Ek Sal Leef,
Ek Sal Sterf,
Ek Sal,
Net Vir Jou.
Chorus
As Ek Veg,
As Ek Bloei,
As Ek Alles Van My Gee Vir Jou,
Sal Jy My Toelaat,
Om Deel Te Wees Van Jou?
Bridge
Ek Voel,
Sag Langs Jou,
Ek Voel,
Heel By Jou,
Ek Voel,
Sag Langs Jou,
Ek Voel,
Heel By Jou.
Pre-Chorus
Maar Ek Sal Veg,
Ek Sal Bloei,
Ek Sal Alles In Hierdie Hart Gee Vir Jou,
Ek Sal Leef,
Ek Sal Sterf,
Ek Sal,
Net Vir Jou.
Outro
As Ek Veg,
As Ek Bloei,
As Ek Alles Van My Gee Vir Jou,
Sal Jy My Toelaat,
Om Deel Te Wees Van Jou?