Chordyes

As Ek Opstaan

As Ek Opstaan Lyrics by Dodo Nyoka

Bpm: 164 Single Released: 14 June 2024 Intro As Ek Opstaan Alleen, As Ek Opstaan Alleen. As Ek Opstaan Alleen. Chorus As Ek Opstaan Alleen, In Die Hemel Sonder Jou, My Vrou, Sal Ek Moet Terugkom, Weer En Weer. Verse 1 Wie Is Ek, Sonder Jou My Vrou? Net ‘N Huis, Op Sand Gebou. En Wie Is Ek, Sonder Jou My Vrou? Net ‘N Huis, ‘N Leë Gebou. Pre-Chorus Maar Ons Jong Belofte, Was Net ‘N Droom, Ons Moes Wakker Word, Maar Ons Jong Belofte Was Net ‘N Droom. Chorus As Ek Opstaan Alleen, In Die Hemel Sonder Jou, My Vrou, Sal Ek Moet Terugkom, Weer En Weer. As Ek Opstaan Alleen, In Die Hemel Sonder Jou, My Vrou, Sal Ek Moet Terugkom, Een Laaste Keer. Interlude Oooh Ooh Oooh, Oooh Ooh Oooh, Verse 2 Onthou Jy Nog, Ons Eerste Liedjie? Onthou Jy Nog, Jou Laaste Briefie? Onthou Jy Nog, Hoe Ons Saam Kon Droom . . .? Chorus As Ek Opstaan Alleen, In Die Hemel Sonder Jou, My Vrou, Sal Ek Moet Terugkom, Weer En Weer. As Ek Opstaan Alleen, In Die Hemel Sonder Jou, My Vrou, Sal Ek Moet Terugkom, Weer En Weer. As Ek Opstaan Alleen, In Die Hemel Sonder Jou, My Vrou, Sal Ek Moet Terugkom, Een Laaste Keer. Bridge Ek Het Jou Alles Gegee, Toe Kry Jy Die Seer, Ek Moes Aanbeweeg, Soos Die See, Toe Moes Jy Leer, Hoe Om My Te Vergeet, My Grootste Vrees, Vir Jou Om Te Leef, Met My In Gees, Sonder Vlees,(Hoe Ons Saam Kon Droom . . .), Here, Gee My Een Naaste Keer. Pre-Chorus Maar Ons Jong Belofte, Was Net ‘N Droom, Ons Moes Wakker Word, Maar Ons Jong Belofte Was Net ‘N Droom. Outro As Ek Opstaan Alleen, In Die Hemel Sonder Jou, My Vrou, Sal Ek Moet Terugkom, Weer En Weer. As Ek Opstaan Alleen, In Die Hemel Sonder Jou, My Vrou, Sal Ek Moet Terugkom, Een Laaste Keer.