Chordyes

Montagu

Montagu Lyrics by David Kramer

Intro Verse 1 Montagu-U-U Ek Drink Jou Muskadel Ek Sit Hier Op My Rusbank, My Voete Op 'N Springbokvel Die Klein Karo-O-O, Of 'N Kannaland Die Son Steek Die Langeberge Aan Die Brand Verse 2 Sê Vir My, Nou Wie Is U? 'N Hofmeyer Van Montagu Getroud Met Van Deventer Van Barrydale Ek Ken Jou Pa Se Tante Op Bonnievale Ja, Sy Was Le Grange Van Ladysmith Rossouw Is Sy Getroud, Ja Nou Verstaan Ek Dit Verse 3 O Kafeetjie Op Die Hoekie Het 'N Rooi Sinkdak Die Mure Is Vol Advertensies Geplak Drink 'N Coca-Cola, Rook Springbok Tabak En Buite In Die Son Daar Leeeê 'N Slapende Brak Interlude Verse 4 Die Kogmanskloof, Die Outiniquas Wit Lê Die Sneeu Op Die Tradoupas So Krom Soos Die Nekkie Van 'N Kalbaspyp En Stadig Word Die Brandewyn Druiwe Ryp Interlude Verse 5 Montagu-U-U Ek Drink Jou Muskadel Ek Sit Hier Op My Rusbank, My Voete Op 'N Springbokvel Die Klein Karo-O-O, Of 'N Kannaland Die Son Steek Die Langeberge Aan Die Brand, Hey! Outro