Chordyes

Dwaas

Dwaas Lyrics by Dans Dans Lisa

Chords C X-10-9-X-8-X Fmaj7 X-X-10-9-8-X G7 9-10-X-X-8-10 Am7 8-8-10-10-9-8 Em 10-9-X-X-X-X Intro N.c. Ek Onthou N.c. Ek Het Jou Nooit Ontmoet Nie N.c. Dit Was Meer Net Soos Toeval N.c. 'N Verskietende Wens Val N.c. En Jy Het Voor My Gestaan Verse Ek Weet Jy Sal Sê Ek Praat Nonsens Maar Daai Nonsens Is Ons S'n Ek Bly Gek Oor Jou Al Word Ek Jou Dwaas Chorus En 'N Dwaas Was Ek Gewees Sonder Rigting, Sonder Keer Nou Dat Ek Weet Wat Ek Weet Chorus Part 2 Wens Ek Hierdie Harde Kop Wou Vergeet verse Maar Ek Onthou Ek Het Jou Nooit Gegroet Nie Nie Geweet Wat Ek Voel Nie Gevoelloos Gedoen En Die Prys Ook Betaal Verse Maar Ek Weet Nou Maar Dis Nou En Nie Toe Nie Ek Was Nie Wat Ek Word Nie 'N Kind Nie, 'N Man Nie Vasgevang In 'N Dwaal Chorus En 'N Dwaas Was Ek Gewees Sonder Rigting, Sonder Keer Nou Dat Ek Weet Wat Ek Weet Chorus Part 2 Wens Ek Hierdie Harde Kop Wou Vergeet