Bpm: 115
Released: 18 Mar 2019
Album: Onbreekbaar
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Ja, Ek Het Gedink Hier Kom Moeilikheid,
Ja, Ek Het Gesien Hoe Jy Vir My Kyk,
Oe, Ek Het Gewonder Of Jy Voel Wat Ek Voel,
Hier Diep Binne My?
Verse 2
Ja, Ek Het Gedink Als Is Wit En Swart,
Ek Het Gesien Hoe Loop Jy Weg Met My Hart,
Oe, Jou Oë Praat My Oë Se Taal,
Dis Wat Ek Bering, (Ooh Oh Ooh Oh).
Pre-Chorus
Mmm, En Die Rooi Liggies Flikker Wild In My Kop, Ja,
Mmm, En Ek Wens Ek Het Geweet.
Chorus
Maar Ek Sê Dankie Vir Wat Jy My Geleer Het,
Dankie, Vir Wat Met My Gebeur Het,
Dankie, Dankie,
Wat Nie Dood Maak Nie, Maak Sterker,
Dankie Dat Jy My Hart Gebreek Het,
Dankie Dat Jy Op My Verneuk Het,
Dankie, Dankie,
Wat Nie Dood Maak Nie, Maak Sterker.
Interlude
Verse 3
Jy't Presies Geweet Hoe Ek Voel Oor Jou,
Jy't Jou Hart Opsetlik Weg Gehou,
Oe, Jy Het Die Rook In My Oë Geblaas,
Onder Jou Duim Gehou.
Pre-Chorus
Mmm, En Die Rooi Liggies Flikker Wild In My Kop, Ja,
Mmm, En Ek Wens Ek Het Geweet.
Chorus
Maar Ek Sê Dankie Vir Wat Jy My Geleer Het,
Dankie, Vir Wat Met My Gebeur Het,
Dankie, Dankie,
Wat Nie Dood Maak Nie, Maak Sterker,
Dankie Dat Jy My Hart Gebreek Het,
Dankie Dat Jy Op My Verneuk Het,
Dankie, Dankie,
Wat Nie Dood Maak Nie, Maak Sterker.
Bridge
Vir Die Skree En Die Lag En Die Tra-Ne,
Vir Die Lief En Die Seerkry Aande,
Al Ons Drome En Al Ons Planne . . ..
Chorus
Maar Ek Sê Dankie Vir Wat Jy My Geleer Het,
Dankie, Vir Wat Met My Gebeur Het,
Dankie, Dankie,
Wat Nie Dood Maak Nie Maak Sterker, (Dankie).
Vir Die Skree En Die Lag En Die Trane,
Vir Die Lief En Die Seerkry Aande,
Al Ons Drome En Al Ons Planne,
Wat Nie Doodmaak Nie, Maak Sterker, (Dankie).
Outro
Oggendure Gesels In My Kamer,
En Die Lewe Kan Wag Tot Later,
As Ons Groet Sien Ek Jou Nie Vir Maande,
Wat Nie Doodmaak Nie, Maak Sterker.
Ek's Nie Dood Nie, Ek Is Sterker,
Oooh Oooh.