Chordyes

Ek Is Hier

Ek Is Hier Lyrics by Cordelia (South Africa)

Bpm: 128 Released: 16 Oct 2010 Album: Die Beste Intro Verse 1 Baie Jare Is Verby Sonder Jou Hier Aan My Sy, Ek Hoop Jy Sal Onthou Soos Ek Vir Jou, (Vir Jou . . .), Jou Woorde Sny Deur My, Jy't My Altyd By Gebly, Ek Mis Jou Hier By My Vanaand, (Vanaand . . .). Pre-Chorus Hoe Verander Jy ‘N Hart Wat Wil Bly? Chorus Ek Is Hier En Ek Wil Jammer Sê, Jy's Die Een Wat Ek Wil Hê, En Ek Hoop Jy Weet Ek Is Hier, Ek Wil Ons Lewe Oor Begin, Vir Jou Weer Al My Liefde Bring, En Ek Hoop Jy Weet Ek Is Hier. Verse 2 Al Ons Foto’s In ‘N Raam, Die Tye Onthou Ek Saam, Ek Mis Jou Hier By My, Ek Wens Jy Wou Bly, So Ek Vat Die Afdraai Pad En Ek Gaan Die Kans Nou Vat, Ek Hoop Ek Sien Jou Daar Vanaand. Pre-Chorus Hoe Verander Jy ‘N Hart Wat Wil Bly? Chorus Ek Is Hier En Ek Wil Jammer Sê, Jy's Die Een Wat Ek Wil Hê, En Ek Hoop Jy Weet Ek Is Hier. Ek Wil Ons Lewe Oor Begin, Vir Jou Weer Al My Liefde Bring, En Ek Hoop Jy Weet Ek Is Hier. Chorus Ek Is Hier En Ek Wil Jammer Sê, Jy's Die Een Wat Ek Wil Hê, En Ek Hoop Jy Weet Ek Is Hier, Ek Wil Ons Lewe Oor Begin, Vir Jou Weer Al My Liefde Bring, En Ek Hoop Jy Weet Ek Is Hier. Outro Ek Is Hier En Ek Wil Jammer Sê, Jy's Die Een Wat Ek Wil Hê, En Ek Hoop Jy Weet Ek Is Hier, Ek Wil Ons Lewe Oor Begin, Vir Jou Weer Al My Liefde Bring, En Ek Hoop Jy Weet Ek Is Hier . . . En Ek Hoop Jy Weet, (Ek Is Hier), Ek Is Hier.