Chordyes

Jesus Sal Nimmer Sê Nee

Jesus Sal Nimmer Sê Nee Lyrics by Cathy Viljoen

Key: D Tempo: 114 Time 3/4 Intro Verse 1 Toe Die Sondaars Vermoeid Was Kom Offer Hy Hom Het Jesus Ooit Gesê Nee En Vir Die Wat Opreg Bid En Wat Erenstig Kom Het Jesus Nooit Gesê Nee Chorus Nee Nee Nog Duisend Maal Nee Jesus Sal Nimmer Sê Nee Van Die Sonde Verlaat En Bly In Sy Raad Sal Jesus Nimmer Sê Nee Verse 2 Aan Die Ietwat Wat Nog Blind Was Of Kreupel Of Doof Het Jesus Ooit Gesê Nee En Aan Die Wat Aanbid En Vertrou In Geloof Sal Jesus Nimmer Sê Nee Chorus Nee Nee Nog Duisend Maal Nee Jesus Sal Nimmer Sê Nee Van Die Sonde Verlaat En Bly In Sy Raad Sal Jesus Nimmer Sê Nee