Chordyes

Wat Geld Nie Kan Koop Nie

Wat Geld Nie Kan Koop Nie Lyrics by Bobby van Jaarsveld

Bpm: 180 Released: 19 Sept 2012 Album: Wat Geld Nie Kan Koop Nie Intro Verse 1 As Jy Wonder Hoe Ek Voel, Want Ek Sê Dit Nie Genoeg Nie, Soms Sê 'N Man Te Veel, Maar Nie Wat Hy Bedoel Nie, Dan Kyk Ek Net Na Jou, Jy Wat My Regop Hou, En Ek Sien Wat Jy Werd Is. Verse 2 Daar Is Soveel Wat Ek Wil Sê, Wat Ek Nie Altyd Wys Nie, Ek Hoop Dat Jy Kan Sien, Wat Ek Nie Kan Beskryf Nie, Dan Kyk Ek In Jou Oë, Dis Jy Wat In My Glo, En Ek Weet Wat Jy Werd Is.... Chorus Wat Geld Nie Kan Koop Nie, Wat Woorde Nie Sê Nie, Wat Die Wêreld Nie Het Nie, Kry Ek By Jou. Wat Die Oog Nie Kan Sien Nie, En Jy Nie Altyd Voel Nie, Meer As Dit Alles Kry Ek By Jou, Wat Geld Nie Kan Koop Nie.... Verse 3 Wanneer Tye Moeilik Raak, En Ek Dit Nie Verstaan Nie, Is Jy My Regterhand, Wat My Nie Sal Laat Gaan Nie, Dan Kyk Ek Weer Na Jou, Jy Wat My Staande Hou, En Ek Sien Wat Jy Werd Is, (Werd Is, Werd Is). Chorus Wat Geld Nie Kan Koop Nie, Wat Woorde Nie Sê Nie, Wat Die Wêreld Nie Het Nie, Kry Ek By Jou. Wat Die Oog Nie Kan Sien Nie, En Jy Nie Altyd Voel Nie, Meer As Dit Alles Kry Ek By Jou, Wat Geld Nie Kan Koop Nie.... Bridge Want Ek Gaan Op My Knieë Elke Dag, Ek Sê Dankie Vir Als Wat Jy Is, Soveel Meer As Wat Ek Voor Kon Vra. Outro Wat Geld Nie Kan Koop Nie, Wat Woorde Nie Sê Nie, Wat Die Wêreld Nie Het Nie, Kry Ek By Jou. Wat Die Oog Nie Kan Sien Nie, En Jy Nie Altyd Voel Nie, Meer As Dit Alles Kry Ek By Jou, Wat Geld Nie Kan Koop Nie.... Meer As Dit Alles Kry Ek By Jou, Wat Die Oog Nie Kan Sien Nie, En Jy Nie Altyd Voel Nie, Meer As Dit Alles Kry Ek By Jou, Wat Geld Nie Kan Koop Nie....