Intro
Verse 1
Hoe Sal Jy Dit,
Ooit Verstaan,
As Jy Nie Weet
Waaroor Dit Gaan?
Hoe Kan Jy My,
So Vermy,
As Jy Dan Sê
Jy’s Lief Vir My?
Verse 2
Hoe Kan Jy Dan
Aanhou Sê,
Dat Jy Net Vir My Wil Hê?
Ek Wil Graag Weet
Waar Ons Staan
En Waar Ons Gaan
Chorus
Want Ek Wag
Net Vir Jou
Net Vir Jou
Kyk Hier Staan Ek Nou En Wag
Net Vir Jou
Net Vir Jou
Verse 3
Ooh Ek Staan En Wonder
Hoe Kan Jy Dan Vir My Sê
Dat Jy My Lief Het
As Ek Wag
Net Vir Jou
Net Vir Jou
Om My Weer Vas Te Hou
Bridge
verse 4
Hoe Kan Ek Alles Vir Jou Gee
As My Hele Hart Vir My Sê Nee
Jy Sê Vir My
Dis Als Okey
En Ek Moet Net Nog Langer Bly
Dan Hou Jy My Vas En Ek Weet
Jy Het Klaar Van My Vergeet
Ek Wil Graag Weet
Waar Ons Staan
En Waar Ons Gaan
Chorus
Want Ek Wag
Net Vir Jou
Net Vir Jou
Kyk Hier Staan Ek Nou En Wag
Net Vir Jou
Net Vir Jou
Verse 5
Ooh Ek Staan En Wonder
Hoe Kan Jy Dan Vir My Sê
Dat Jy My Lief Het
As Ek Wag
Net Vir Jou
Net Vir Jou
Om My Weer Vas Te Hou
Verse 6
Ek Voel Dit Deur My Are
Miskien Net Onervare
Maar Ek Kan Nie Langer, Vir Jou Wag Nie
Ek Kan Nie Langer, Nie Nog ‘N Dag Nie
Jy Is Hier Maar Ek Mis Jou
As Ek Wag
Net Vir Jou
Net Vir Jou
Bridge
Net Vir Jou
Net Vir Jou
Kyk Hier Staan
Ek Nou En Wag
Net Vir Jou
Net Vir Jou
Ooh Ek Staan En Wonder
Hoe Kan Jy Dan Vir My Se
Dat Jy My Lief Het
As Ek Wag
Net Vir Jou
Net Vir Jou
Om My Weer Vas Te Hou
Om My Weer Vas Te Hou
Om My Weer Vas
Te Hou...
Outro