Chordyes

Middernag Serenade

Middernag Serenade Lyrics by Bobby van Jaarsveld

Bpm: 100 Released: 15 Nov 2015 Album: Die Eeste 10 Jaar Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Ek Gooi ‘N Klippie Teen Jou Ruit, En Wag Dat Jy By Die Venster Uit Moet Kyk, Wil Jy My Hele Hart Laat Staan, As Jy Soos ‘N Muse Uit ‘N Feëverhaal Lyk? Pre-Chorus Haal Asem, Jy’s Net ‘N Mens, Maar Jy Lyk Net Soos ‘N Engel, Jy’s Wat Ek Voor Wens, Haal Asem, Sê Ek Oor En Oor Vir Myself. Chorus Dis Net Ek En My Kitaar, Wat Vir Jou Middernag Serenade, Ek Sing Vir Jou, Ja Net Vir Jou, Ek Sal Wag Hier By Jou Venster, En Jou Middernag Serenade. Verse 2 Dis My Note Dis My Woorde, Ek Kan Sing Dit Wat Ek Nooit Kan Sê Nie, Jy Is Onder My Vel Dit Maak Seer Om Net Na Jou Te Kyk. Pre-Chorus Haal Asem, Jy’s Net ‘N Mens, Maar Jy Lyk Net Soos ‘N Engel, Jy’s Wat Ek Voor Wens, Haal Asem, Sê Ek Oor En Oor Vir Myself. Chorus Dis Net Ek En My Kitaar, Wat Vir Jou Middernag Serenade, Ek Sing Vir Jou, Ja Net Vir Jou, Ek Sal Wag Hier By Jou Venster, En Jou Middernag Serenade. Outro Uit My Hart Uit, Serenade, Uit My Hart Uit. Chorus Dis Net Ek En My Kitaar, Wat Vir Jou Middernag Serenade, Ek Sing Vir Jou, Ja Net Vir Jou, Ek Sal Wag Hier By Jou Venster, En Jou Middernag Serenade. Outro Dis Net Ek En My Kitaar, Wat Vir Jou Middernag Serenade, Ek Sing Vir Jou, Ja Net Vir Jou, Ek Sal Wag Hier By Jou Venster, En Jou Middernag Serenade.