Key: E Tempo 91 Time: 4/4
Intro
Verse 1
Ken Jy Die Geheime - Die Verlede
Die Gedragtes Van Die Straat
Elke Dag Staan Ons En Wag
Aan Die Kant Van Die Straat
Bedel Ons Tot Laat
Asseblief Meneer Wil Jy Nie Help Nie
Ek Soek Wit Brood Maar Ek Kort Twee Rand
Chorus
Maar Ek Bly Lief Vir Julle
Al Is Ons Miskien Op Straat
Ek Doen My Bes Vir Julle
Ek Weet Ons Gaan Dit Maak
Bly Altyd Lief En Nederig
Ons Almal Is Gelyk
Al Is Jou Skoene Stukkend
Kyk Altyd Op En Wees Bly - Wees Bly
Verse 2
Kom My Kinders Julle Ma Is Dood
Sy Het Gebedel Met Haar Lyf
Kom My Kinders Ons Vat Ons Goed
Tel Op Jou Boetie En Gee My Hoed
Dis ‘N Skande Om So Te Staan
Chorus
Maar Ek Bly Lief Vir Julle
Al Is Ons Miskien Op Straat
Ek Doen My Bes Vir Julle
Ek Weet Ons Gaan Dit Maak
Bly Altyd Lief En Nederig
Ons Almal Is Gelyk
Al Is Jou Skoene Stukkend
Kyk Altyd Op En Wees Bly - Wees Bly
Verse 3
Maar Iewers Langs Die Pad
Moet Ons Tog Sit En Wag
Ons Vaar Die Pad Na Die Volgende Stad
Miskien Is Daar ‘N Plek Wat Vir Ons Wag
Elke Dag Sien Ons Die Mense
Almal Met Vervulde Wense
My Dogtertjie Vra Vir My Pa Waar Is Ons Mense
Chorus
Maar Ek Bly Lief Vir Julle
Al Is Ons Miskien Op Straat
Ek Doen My Bes Vir Julle
Ek Weet Ons Gaan Dit Maak
Bly Altyd Lief En Nederig
Ons Almal Is Gelyk
Al Is Jou Skoene Stukkend
Kyk Altyd Op En Wees Bly - Wees Bly