Bpm: 105
Single Released: 26 Dec 2025
Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied
(Nog Niet Op Die Internet).
Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan.
(Easier Chords? Capo Fret 5, Transpose Op -4)
Intro
Verse 1
Op ‘N Strand In Hermanus Loop Ons Hand Aan Hand,
Salig Die Gedagte Toe Ons Praat Toe Ek Vir Jou Vra,
Waar’s Die Beste Strand? Hoe Was Jou Kindertyd?
Waaroor Het Ons Gepraat? Hoe Lyk Jou Mooiste Dag?
Chorus
Se My Was Daar Ander Manne,
Hoekom Jy Nie Aan Ander,
Hoekom Daar Nie ‘N Ander Tyd,
En Dan Antwoord Jy Nie ‘N Ding Wat Ek Vra Nie,
Se Jy Ek Het Altyd Gedink Dis Jy.
Post-Chorus
Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken,
En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet,
En Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken,
En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet.
Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken,
En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet,
En Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken,
En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet.
Verse 2
Vriende Hoop Van Altyd, Dronk Op Een Dag,
Salig Die Gedagte Toe Ons Dans Toe Ek Jou Weer Sag,
Waar’s Die Beste Kroeg? Waar’s Jou Sielsgenoot?
Waaroor Het Ons Gepraat Wat Jou Gaste Lank Hoor.
Chorus
Se My Was Daar Ander Manne,
Hoekom Jy Nie Aan Ander,
Hoekom Daar Nie ‘N Ander Tyd,
En Dan Antwoord Jy Nie ‘N Ding Wat Ek Vra Nie,
Se Jy Ek Het Altyd Gedink Dis Jy.
Post-Chorus
Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken,
En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet,
En Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken,
En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet.
Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken,
En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet,
En Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken,
En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet.
Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken,
En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet,
En Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken,
En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet.
Instrumental
Outro
Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken,
En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet,
En Dit Voel Of Ek Jou Lankal Ken,
En Dit Voel Of Jy Dit Lankal Weet.