Released: 26 June 2026
Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The
Tabbed Version.
Tabbed By
1. Spore 3:02 Doheuvel
2. Swaartekrag 2:40 Doheuvel
3. Sink Die Hemel In 3:07 Doheuvel
4. Sing Daai Liedjie 3:34 Doheuvel
5. Dank Die Here Vir Jou 3:17 Doheuvel
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
1) Spore
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Waarna Toe Nou?
Waarheen Moet Hierdie Voete Loop?
Almal Wil Lei, Maar Niemand Maak Die Pad Oop,
Hoe Vêr Nog?
Hoeveel Tree Kan Ons Nog Gee?
Almal Wil Daar Uitkom, Maar Wil Nie Die Pad Betree.
Pre-Chorus
Niemand Het Gesê,
Die Pad Gaan Maklik Wees Nie.
Chorus
Met Elke Tree Wat Ons Gee, Los Ons Spore,
As Ons Omdraai En Ons Kyk,
Hoe Ons Verlede Se Spore Lyk,
Elke Tree Wat Ons Gee Met Ons Spore,
Trap Ons Nuwe Paaie Oop,
Vir Elke Een Wat Nog Moet Loop,
Jy’s Nooit Verlore,
Jy Trap Net Nuwe Spore.
Verse 2
Is Ons Al Daar?
Kan Ons Al Voete In Die Lug Inskop,
Of Is Die Einde Van Die Pad Net In Ons Kop?
Is Ons Al Klaar?
Want Ons Soek Net 'N Bietjie Rus,
Maar Geen Rus Vir Moeë Voete,
Ope Hande Kan Dit Blus.
Pre-Chorus
Niemand Het Gesê,
Die Pad Gaan Maklik Wees Nie.
Chorus
Met Elke Tree Wat Ons Gee, Los Ons Spore,
As Ons Omdraai En Ons Kyk,
Hoe Ons Verlede Se Spore Lyk,
Elke Tree Wat Ons Gee Met Ons Spore,
Trap Ons Nuwe Paaie Oop,
Vir Elke Een Wat Nog Moet Loop,
Jy’s Nooit Verlore,
Jy Trap Net Nuwe Spore . . .,
Jy Trap Net Nuwe Spore.
Pre-Chorus
Niemand Het Gesê,
Die Pad Gaan Maklik Wees Nie.
Instrumental
Outro
Met Elke Tree Wat Ons Gee, Los Ons Spore,
As Ons Omdraai En Ons Kyk,
Hoe Ons Verlede Se Spore Lyk,
Elke Tree Wat Ons Gee Met Ons Spore,
Trap Ons Nuwe Paaie Oop,
Vir Elke Een Wat Nog Moet Loop,
Jy’s Nooit Verlore,
Jy Trap Net Nuwe Spore.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
2) Swaartekrag
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Ons Is Plat Op Die Aarde,
Dis Hoe Ek Dit Verkies,
Die Voëls Spring Dit Vry, Maar Ek Hou Verby,
As Ek Kon Kies.
Verse 2
Ja, Jy Trek My Nader,
Ek Skop Nie Daar Teen Nie,
Want Ander Probeer, Jou Natuur Te Beheer,
Beheer Te Natuik Gegee . . ..
Chorus
Swaartekrag Doen Sy Ding,
Want Jy Is My Wêreld Jou Hart Trek My In,
Al Skop Ons Daarteen Is Ons Op Pad Daarheen,
En Swaartekrag Doen Sy Ding.
Ons Is Ok, Ons Sal Gegrond Bly,
Want Swaartekrag Doen Sy Ding.
Verse 3
Voel Soos Vlieg As Ons Val,
Maar Ek Lewe Daarvoor,
Die Grond Trek Ons In,
Amper Tuis, Amper In,
Amper Veilig.
Chorus
Swaartekrag Doen Sy Ding,
Want Jy Is My Wêreld Jou Hart Trek My In,
Al Skop Ons Daarteen Is Ons Op Pad Daarheen,
En Swaartekrag Doen Sy Ding.
Ons Is Ok, Ons Sal Gegrond Bly,
Want Swaartekrag Doen Sy Ding.
Bridge
Swaartekrag Doen Sy Ding,
Swaartekrag Doen Sy Ding.
Verse 4
Ons Is Plat Op Die Aarde,
N.c.
En Ons Kyk Op Na Bo,
Gegrond En Gebind, Het Ons Vesting Gevind,
Laat Dit Gaan Laat Ons In Mekaar Sink . . ..
Outro
Swaartekrag Doen Sy Ding,
N.c.
Want Jy Is My Wêreld Jou Hart Trek My In,
Al Skop Ons Daarteen Is Ons Op Pad Daarheen,
En Swaartekrag Doen Sy Ding.
Ons Is Ok, Ons Sal Gegrond Bly,
Want Swaartekrag Doen Sy Ding.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
3) Sink In Die Hemel In
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Sonder Capo? Set Transpose Op +4.
Intro
Hmm Mm Mm
Hmm Mm Mm
Verse 1
Wil Nie Vanaand Ophou Droom Nie,
Al Word Dit Waar Sal Ek Dit Nie Glo Nie,
Te Goed Om Reg Te Wees,
Tog Sit Ek Hier Met My Sleg Genees.
Pre-Chorus
En Ek Verstaan Nie,
N.c.
Maar Maak Nie Saak Nie,
Ek Sien Die Hemel Se Blou Aan My Voete,
En Ek Probeer Nie,
N.c.
Om Dit Te Keer Nie,
So Ek Sweef.
Chorus
My Regop Draai Om Om Jou,
My Voete Na Die Son,
Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
Horison Buig Om Jou,
Ek Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
Om Jou,
My Voete Na Die Son,
Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
Horison Buig Om Jou,
Ek Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
N.c.
(Handgeklap),
N.c.
Ek Sink In Die Hemel In.
Verse 2
Ek Kan Nie Ophou Kyk Nie,
Asof Ek Sal Weet As Ek Langer Sien,
Vergeet Van Hoe Jy Lyk Nie,
Voor Ek Jou Ontmoet Het, Jou Reeds Gemis.
Pre-Chorus
En Ek Verstaan Nie,
N.c.
Maar Maak Nie Saak Nie,
Ek Sien Die Hemel Se Blou Aan My Voete,
En Ek Probeer Nie,
N.c.
Om Dit Te Keer Nie,
So Ek Sweef.
Chorus
My Regop Draai Om Om Jou,
My Voete Na Die Son,
Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
Horison Buig Om Jou,
Ek Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
Om Jou,
My Voete Na Die Son,
Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
Horison Buig Om Jou,
Ek Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
N.c.
(Handgeklap),
N.c.
Ek Sink In Die Hemel In.
Interlude
Ooh Ooh Ooh Oh Ooh Ooh Ooh Oh Ooh,
Ek Sink In Die Hemel In,
Ooh Ooh Ooh Oh Ooh Ooh Ooh Oh Ooh Ooh Ooh.
Pre-Chorus
En Ek Verstaan Nie,
Maar Maak Nie Saak Nie,
Ek Sien Die Hemel Se Blou Aan My Voete,
En Ek Probeer Nie,
Om Dit Te Keer Nie,
So Ek Sweef.
Chorus
My Regop Draai Om Om Jou,
My Voete Na Die Son,
Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
Horison Buig Om Jou,
Ek Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
Om Jou,
My Voete Na Die Son,
Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
Horison Buig Om Jou,
Ek Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In.
Outro
Ooh Ooh Ooh Oh Ooh Ooh,
Draai My Wêreld Om As Ek Naby Jou Kom,
Horison,
Ooh Ooh Ooh Oh Ooh Ooh,
Ek Val In Hierdie Ding En Ek Sink In Die Hemel In,
N.c.
(Handgeklap),
N.c.
Ek Sink In Die Hemel In.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
4) Sing Daai Liedjie
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Verse 1
Dit Is Donderdagaand,
Mense Doen Wat Mens Doen,
Die Donker Reuk Van Rook Hang In Die Lug,
En Die Specials Is Reg,
Worries Links, Ons Kyk Regs,
En Ek Prop My Kitaarkabel In.
Pre-Chorus 1
Toets 1, 2, 3,
N.c.
Watter Crowd Is Dit Die?
Gaan Ons Almal Saam Name Weggooi?
Of Wat Van Ek Sing My Hart Uit,
En Wag Vir Daai Eerste Request.
N.c.
En Hulle Sê:
Chorus
Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Dis Daai Song Wat Dit Lekker Hou,
Daai Een Wat My Weer Terugvat Na Die Beste Tye,
Daai Een Met Die Na Na Na,
Eh Yoh,
Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Na Na Na,
Eh Yoh,
Eh Yoh,
Dis Daai Song,
Sing Daai Liedjie, Ou.
Verse 2
Die Eerste Set Was Oraait,
Darem Nog Nie 'N Fight,
Ek Tel My Glas Op Wat Al Sweet,
Hier Kom Ou Watsenaam,
En Vra Weer Hoe Dit Gaan,
Wil Mos Alles Van Die Familie Weet.
Pre-Chorus 2
Toets 4, 5, 6,
Hoop Daar's Krag Vir Die Res Van Die Set,
Of Wat Van Ek Sing My Hart Uit,
En Wag Vir Daai Eerste Request,
En Hulle Sê:
Chorus
Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Dis Daai Song Wat Dit Lekker Hou,
Daai Een Wat My Weer Terugvat Na Die Beste Tye,
Daai Een Met Die Na Na Na,
Eh Yoh,
Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Na Na Na,
Eh Yoh,
Eh Yoh,
Dis Daai Song,
Sing Daai Liedjie, Ou.
Instrumental
Pre-Chorus 2
Toets 7, 8,
Kyk Of Almal Nog Lag,
So Ek Haal Maar Die Bokskitaar Uit,
Hier's Een Vir Díe Wat Dit Moet Hoor,
So Sing Saam Met My In Die Koor.
Outro
Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Dis Daai Song Wat Dit Lekker Hou,
Daai Een Wat My Weer Terugvat Na Die Beste Tye,
Daai Een Met Die Na Na Na,
N.c.
Met Die Na Na Na
Eh Yoh,
Sing Vir Ons Daai Liedjie, Ou,
Na Na Na,
Eh Yoh,
Eh Yoh,
Dis Daai Song,
Sing Daai Liedjie, Ou.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
5) Dank Die Here Vir Jou
Intro
Verse 1
As Ek Terug Kyk Toe Alles Begin,
Was Die Wa Voor Die Osse In Gespan,
Ons Het Klippe Gekou Ek Weet,
Maar Dis Alles Die Moeite Werd Gewees,
Ek Kyk Op Na Die Berge En Kry Weer Hoop,
Dis Genade Dat Jy Oor My Pad Loop.
Chorus
Ek Staan Op My Knieë Van Dankbaarheid,
Ek Het Lankal Gevra En Gewag Vir Die Regte Tyd,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Nou,
Ek Dank Die Here Vir Jou,
Ek Kom Soos Ek Is En So Sal Ek Bly,
Het Geweet Daar Is Iemand Gemaak Vir My,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Nou,
Ek Dank Die Here Vir Jou, Whoah-Oh,
Ek Dank Die Here Vir Jou, Whoah-Oh,
Ek Dank Die Here Vir Jou,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Nou,
Ek Dank Die Here Vir Jou.
Verse 2
Die Ergste Is Reeds Verby,
Maar As Dit Rof Raak Kyk Net Vir My,
En Weet Dat Jy Op My Kan Vertrou,
Want Ek Weet Ek’s Gemaak Vir Jou,
Hou My Hand Vas En Maak Net Jou Oë Toe,
Deur Sy Genade Kan Ons Hemel Proe, Oooh.
Chorus
Ek Staan Op My Knieë Van Dankbaarheid,
Ek Het Lankal Gevra En Gewag Vir Die Regte Tyd,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Nou,
Ek Dank Die Here Vir Jou,
Ek Kom Soos Ek Is En So Sal Ek Bly,
Het Geweet Daar Is Iemand Gemaak Vir My,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Nou,
(Ek Dank Die Here).
Chorus
Ek Staan Op My Knieë Van Dankbaarheid,
Ek Het Lankal Gevra En Gewag Vir Die Regte Tyd,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Nou,
Ek Dank Die Here Vir Jou,
Ek Kom Soos Ek Is En So Sal Ek Bly,
Het Geweet Daar Is Iemand Gemaak Vir My,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Nou,
Ek Dank Die Here Vir Jou, Whoah-Oh,
Ek Dank Die Here Vir Jou, Whoah-Oh,
Ek Dank Die Here Vir Jou,
Het Hierdie Gebed Gespaar Vir Nou,
Ek Dank Die Here Vir Jou.
Outro
Amen,
Amen,
Amen,
Amen.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *