Chordyes

Seemeeu

Seemeeu Lyrics by Anneli Van Rooyen

Key C Tempo 74 Time 4/4 Verse 1 En Die Dui- Ing Wieg Soos Die Wind- De Waai Le- Wens Vry Ver- Klaar As Die Vler- Ke Sprei En Die Tyd In- Vaar Chorus See- Meeu Neem My Saam Na Waar Jou Rei Se Ook Heen Mag Gaan See- Meeu Neem My Saam Na Daar Waar Ek Kan Vry Asem- Haal Na Daar Waar Die Le- Wens Kanse Draal See Meeu Neem My Sa-A-M Verse 2 2. Huise On Be Plan On Bewus Van Die Dood Daar Van Kompas In Die Hand En ‘N Vaste Blik Op ‘N Verre Land Chorus See- Meeu Neem My Saam Na Waar Jou Rei Se Ook Heen Mag Gaan See- Meeu Neem My Saam Na Daar Waar Ek Kan Vry Asem- Haal Na Daar Waar Die Le- Wens Kanse Draal See Meeu Neem My Sa-A-M Verse 4 3.Sirkels In Die Son En Ek Sou Ook Vlieg As Ek Net Kon Drome Is My Vlug En Ek Ry So Ver Op ‘N Droom Se Rug Chorus See- Meeu Neem My Saam Na Waar Jou Rei Se Ook Heen Mag Gaan See- Meeu Neem My Saam Na Daar Waar Ek Kan Vry Asem- Haal Na Daar Waar Die Le- Wens Kanse Draal See Meeu Neem My Sa-A-M