Chordyes

Skemerblom

Wynand Strydom의 Skemerblom 가사

Bpm: 110 Single Released: 16 April 2021 Intro Verse 1 Is 'N Honderd Jaar Genoeg, As Die Rigting Na My Roep? En Die Kaart Lê In My Hande, En Die Kronkelpad Vyandig? En Die Kakiebos My Groet? Chorus Jy Is 'N Skemerblom, Wat Jou Gesig Kan Draai Waar Die Son Op Kom, Die Liefde Nooit Kan Raai Wat Hier Op Sal Kom, Dit Lê Geanker Diep Binne My. Jy Is 'N Skemerblom, Jy Laat My Heeltyd Raai Waar Die Son Op Kom, Die Liefde Draai Die Heeltyd Om Die Aarde Om, Ek Bibber En Bewe Beny, My Engel Dis Jy. Verse 2 As Die Jakkals Na My Roep, En Die Spore Daar Moet Lê, Dan Vat Ek Maar My Kanse, Die Pad Lyk Heel Genadig, Is 'N Honderd Jaar Genoeg? Chorus Jy Is 'N Skemerblom, Wat Jou Gesig Kan Draai Waar Die Son Op Kom, Die Liefde Nooit Kan Raai Wat Hier Op Sal Kom, Dit Lê Geanker Diep Binne My. Jy Is 'N Skemerblom, Jy Laat My Heeltyd Raai Waar Die Son Op Kom, Die Liefde Draai Die Heeltyd Om Die Aarde Om, Ek Bibber En Bewe Beny, My Engel Dis Jy. Bridge Al Draai Die Warrelwinde Oor, Bly Ek Op Jou Spoor. Chorus Jy Is 'N Skemerblom, Wat Jou Gesig Kan Draai Waar Die Son Op Kom, Die Liefde Nooit Kan Raai Wat Hier Op Sal Kom, Dit Lê Geanker Diep Binne My. Outro Jy Is 'N Skemerblom, Wat Jou Gesig Kan Draai Waar Die Son Op Kom, Die Liefde Nooit Kan Raai Wat Hier Op Sal Kom, Dit Lê Geanker Diep Binne My. Jy Is 'N Skemerblom, Jy Laat My Heeltyd Raai Waar Die Son Op Kom, Die Liefde Draai Die Heeltyd Om Die Aarde Om, Ek Bibber En Bewe Beny, My Engel Dis Jy. Die Liefde Draai Die Heeltyd Om Die Aarde Om, Dit Lê Geanker Diep Binne My, My Engel Dis Jy, (My Engel Dis Jy Jy).