Chordyes

Jellie Tots

Wynand Strydom의 Jellie Tots 가사

Bpm: 162 Released: 13 June 2012 Album: Oseaan Se Blou Note: Ek Het Ook De Lirieke Uitgewerk Vir Hierdie Lied (Nog Niet Op Die Internet). Indien Aanpassings Laat Dit Weet En Ek Pas Dit Aan. Intro Verse 1 Stof Wat Vol Beloftes, Op Pad Naar Jou, In Die Palms Van My Hande, Wil Ek Jou Weer Vashou, Kronkel, Kronkel Paaie, Lei Altyd Terug Na Jou. Die Was Daar Al Die Kortpad, Was Ek Al Reeds By Jou. Verse 2 Verby Die Hei Bos Vlakte, Die Klein Karoo, Oor Die Blou, Blou Berge, Skaam, Skaam Loer Die Maan, Donker, Donker Paaie, Het Lei Na Wie Weet Waar, My Hande Op Die Stuurwiel, Want Ek Kom Jou Haal. Chorus Potterbekkie Baby, Jy’s My Ene So Soet Soos Stroop, En Ek Love Jou Land Net Soos Jellie Tots, En Ons Roei Na ‘T Liefdes Huisie, Maak Ons Ons Kinders Groot, Potterbekkie Baby, Jy’s My Ene So Soet Soos Stroop. Inetrlude Verse 2 Stof Vat Vol Beloftes, Terug Na Jou, In Die Rigting Van Die Suiderkruis, Voel Ek My Reeds By Jou, Kronkel, Kronkel Paaie, Geluk Lê Om Die Draai, Die Langpad Was ‘N Kortpad, Want Ek Is Nou By Jou. Chorus Potterbekkie Baby, Jy’s My Ene So Soet Soos Stroop, En Ek Love Jou Land Net Soos Jellie Tots, En Ons Roei Na ‘T Liefdes Huisie, Maak Ons Ons Kinders Groot, Potterbekkie Baby, Jy’s My Ene So Soet Soos Stroop. Bridge Verlang Kronkel Kronkel, (Aah . . .), Deur My Hart Vanaand, (Aah . . .), Ek Is Op Die Langpad, Ek Kom Jou Haal. Chorus Potterbekkie Baby, Jy’s My Ene So Soet Soos Stroop, En Ek Love Jou Land Net Soos Jellie Tots, En Ons Roei Na ‘T Liefdes Huisie, Maak Ons Ons Kinders Groot, Potterbekkie Baby, Jy’s My Ene So Soet Soos Stroop, Potterbekkie Baby, Jy’s My Ene So Soet Soos Stroop. Outro