Chordyes

Genade Vir Pa

Wynand Strydom의 Genade Vir Pa 가사

Bpm: 148 Single Released: 28 May 2021 Intro Verse 1 Gisteraand Het Die Son, ‘N Paar Sekondes Langer, Getalm Tussen Doringboom, Dit Was Die Aarde Sommer Staf. Ek Dink God Het Aspris, Dit Net So Gedoen, Gedink Aan Jou Gister Spore, En Toe Het Ek Gebid. Interlude (Oooh Oooh . . .) Verse 2 Die Bosveld Se Rooi Grond, Is Poeier Getrap, Die Bome Se Graaf Skelette, Eensaam Langs Die Pad. Die Jakkalspore Op Die Grondpad, Perfek Gehet, Asof Dit Jou Laaste Spore, Op Hierdie Ou Aarde Sou Wees. Chorus En Uit My Keel Het Ek Gebid, Dat Elke Aardse Vreugd’ En Vrees, Sal Nie Te Kort Vir Jou. En Dat Elke Afdraai Paadjie, Jou Nooit Nie Sal Laat Verdwaal, Dit Was Alles Net Genade, Die Here Het Jou Kom Haal. Dit Was Alles Net Genade, Die Here Het Jou Kom Haal. Interlude Verse 3 Sommer So En Sonder Rede, En Half Onvanpas, Het ‘N Kwêvoël Vanoggend, Kom Bohaai Skop Voor My Ruit. Die Bospatrys Was Soos, As Gewoonlik Aan Gesels, En Die Naguil Se Deuntjie, Droewer As Die Ander Aand. Chorus En Uit My Keel Het Ek Gebid, Dat Elke Aardse Vreugd’ En Vrees, Sal Nie Te Kort Vir Jou. En Dat Elke Afdraai Paadjie, Jou Nooit Nie Sal Laat Verdwaal, Dit Was Alles Net Genade, Die Here Het Jou Kom Haal. Dit Was Alles Net Genade, Die Here Het Jou Kom Haal. Dit Was Alles Net Genade, Die Here Het Jou Kom Haal. Interlude (Oooh Oooh . . .) Bridge Mag Die Silwer Draad Van Jou Gees, Jou Lyf Nou Los, Net Voor Die Son Se Strale, Die Sonbessie Se Keel Los Skroef. Outro Dit Was Alles Net Genade, Die Here Het Jou Kom Haal. Dit Was Alles Net Genade, Die Here Het Jou Kom Haal.