Chordyes

My Huis

Van Der Aven & Spoegwolf의 My Huis 가사

Verse 1 Jy Lê Teen My En Dis Alles Alles Wat Ek Wil Hê Net Hier En Nou Ek Was Nog Altyd Stadig Om Te Sê Wat Ek Voel Maar Nie Nou Nie Nie Nou Meer Nie Pre-Chorus Ek Gee Jou My Alles En Meer Ek Gee Jou My Alles En Meer Chorus So Ek Strooi My Woorde Na Hoog Bo Die Hemel In Hoop Dat Jy My Sal Hoor Ek Was Nog Altyd Verlore Maar Nou Hier By Jou Verse 2 Jy Woed Teen My En Weergalm Op Die Ritme Van N Winternag In Vuur En Reen Ek Wou Nog Altyd Buite Vind Wat Op My Wag Maar Nie Nou Nie Sonder Jou Nie Pre-Chorus Ek Gee Jou My Alles En Meer Ek Gee Jou My Alles En Meer Chorus So Ek Strooi My Woorde Na Hoog Bo Die Hemel In Hoop Dat Jy My Sal Hoor Ek Was Nog Altyd Verlore Maar Nou Hier By Jou Voel Ek Tuis (Strooi My Woorde Na Hoog Bo Die Hemel) Want Jy Is By Die Huis (O Ek Benodig, O Ek Benodig Jou) Voel Ek Tuis (Altyd Verlore Maar Nou) Jy Is My Huis (O Ek Benodig, O Ek Benodig Jou) Instrumental Outro Voel Ek Tuis Jy Is By Die Huis Voel Ek Tuis Jy Is My Huis