Huise Van Glas - Theuns Jordaan
Intro
Verse 1
Kyk Die Mense In Die Strate, Dokters Staats Amptenare
Almal Dra Geheime In Die Mou
Soos Papierpoppe Op Kaarte, Word Ons Leeg En Sonder Harte
En Daar's Niemand Wat 'N Ander Meer Vertrou
Chorus
Waarom Sien Ons Die Splint
In 'N Ander Een Se Oog?
En Staar Ons Altyd Blind In Die Van Hom
Dieselfde Son Wat Daar Skyn
Gee Aan Almal Deel Van Hom
Oh Moet Nie Oordeel Nie En Wys Nie 'N Vinger Nie
Want Almal Woon In Huise Van Glas
Interlude
Verse 2
Kyk Die Mense In Die Koerante, Oordeel Van Alle Kante
Is Daar Dalk 'N Skuldgevoel Wat Skuil?
En Die Mense Praat En Skinner, Oor Die Dinge Wat Hulle Hinder
Maak Nie Saak Wie Huil Dis Die Styl
Chorus
Waarom Sien Ons Die Splint
In 'N Ander Een Se Oog?
En Staar Ons Altyd Blind In Die Van Hom
Dieselfde Son Wat Daar Skyn
Gee Aan Almal Deel Van Hom
Oh Moet Nie Oordeel Nie En Wys Nie 'N Vinger Nie
Want Almal Woon In Huise Van Glas
Outro