Chordyes

Kaapse Draai

Steve Hofmeyr & Nádine의 Kaapse Draai 가사

Released: 1 Jan 2006 Chords D#m/F# xx4342 Intro Verse 1 Daar's Geen Wyer Draai As 'N Kaapse Draai, Dis Die Langpad Om En Dis Swaar Gelaai, Dit Help 'N Hart Wat Skielik Wil Vergeet. Verse 2 Daar's Geen Wyer Draai As 'N Kaapse Draai, In Die Stert Wind Van Die Witborskraai, Tot Tafelberg My Van Jou Laat Vergeet. Pre-Chorus Aai, Aai, Die Witborskraai, Hiervandaan Na Mosselbaai Maar, Chorus Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . ., Of Loer Jy Oor My Skouer, Na Iemand 'N Bietjie Ouer As Wat Ek Is, Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . ., Of Dwaal Jy Weg Oor Paaie, Maak Jou Hart Weer Draaie In Die Kaap. Verse 3 Daar's Geen Wyer Draai As 'N Kaapse Draai, Dit's Die Groot Suid-Oos Wat Jou Hart Wegwaai, Ons Liefde Hang Aan Die Kabelkar Se Spoor. Verse 4 Daar's Geen Wyer Draai As 'N Kaapse Draai, Dis Die Beste Plek Om Jou Af Te Laai, As Jy My Uit My Arms Wil Verloor. Pre-Chorus Aai, Aai, Die Witborskraai, Hiervandaan Na Mosselbaai Maar, Chorus Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . ., Of Loer Jy Oor My Skouer, Na Iemand 'N Bietjie Ouer As Wat Ek Is, Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . ., Of Dwaal Jy Weg Oor Paaie, Maak Jou Hart Weer Draaie In Die Kaap. Pre-Chorus Aai, Aai, Die Witborskraai, Hiervandaan Na Mosselbaai . . ., Chorus Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . ., Of Loer Jy Oor My Skouer, Na Iemand 'N Bietjie Ouer As Wat Ek Is, Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . ., Of Dwaal Jy Weg Oor Paaie, Maak Jou Hart Weer Draaie In Die Kaap. Outro Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . ., Of Loer Jy Oor My Skouer, Na Iemand 'N Bietjie Ouer As Wat Ek Is, Maak Jy Jou Oë Toe As Ons Soen . . ., Of Dwaal Jy Weg Oor Paaie, Maak Jou Hart Weer Draaie In Die Kaap . . .. Outro