Chordyes

Liefling

Steve Hofmeyr의 Liefling 가사

Bpm: 176 Released: 20 April 2018 Album: Toeka (Vol. 1-3) Intro Verse 1 Jy Weet, Dat Ek Nie Sonder Jou Kan Bestaan Nie, Jy Weet, Dat Jy Ook Nie Alleen Kan Bestaan Nie, Dit Weet Jy Goed. Chorus Liefling, Kan Ons Nie Maar Vergeet En Vergewe, Liefling, Ek Kan Nie Sonder Jou Verder Lewe, Dit Weet Jy Goed. Verse 2 Jy Weet, Dat Ou Herinnerings Nooit Vergaan Nie, Jy Weet, Dat Niemand Ooit In Jou Plek Kan Staan Nie, Dit Weet Jy Goed. Chorus Liefling, Kan Ons Nie Maar Vergeet En Vergewe, Liefling, Ek Kan Nie Sonder Jou Verder Lewe, Dit Weet Jy Goed. Bridge Nou's Die Tyd Moenie Wag, Want Ek Verlang Elke Dag, Hier's My Hart Neem Dit Nou, Hier's My Hart Net Vir Jou . . .. Interlude Verse 3 Jy Weet, Dat Ek Nie Sonder Jou Kan Bestaan Nie, Jy Weet, Dat Jy Ook Nie Alleen Kan Bestaan Nie, Dit Weet Jy Goed. Chorus Liefling, Kan Ons Nie Maar Vergeet En Vergewe, Liefling, Ek Kan Nie Sonder Jou Verder Lewe, Dit Weet Jy Goed. Bridge Nou's Die Tyd Moenie Wag (Moenie Wag), Want Ek Verlang Elke Dag (Verlang Elke Dag), Hier's My Hart Neem Dit Nou (Neem Dit Nou), Hier's My Hart Net Vir Jou . . .. Interlude Verse 4 Jy Weet, Dat Ek Nie Sonder Jou Kan Bestaan Nie, Jy Weet, Dat Jy Ook Nie Alleen Kan Bestaan Nie, Dit Weet Jy Goed. Outro Liefling, Kan Ons Nie Maar Vergeet En Vergewe, Liefling, Ek Kan Nie Sonder Jou Verder Lewe . . ., Liefling Jy Weet (Oooh) (Ooooh . . .)