Chordyes

Langkoebaai

Steve Hofmeyr의 Langkoebaai 가사

Bpm: 85 Released: 27 Oct 2027 Album: Skree Intro Verse 1 Was Die Lang Koebaai Net Tydelik Is Jou Hart Van My Verlos, In Die Donker Is Dit Duidelik Die Leemtes Wat Jou Asem Los, Was Die Berge Agter Bonnievale Net Een Te Veel Vir Jou, Dat Jy Hierdie Plek Moes Kies Vir My Waar My Hart Moet Klippe Kou. Chorus Is Dit Ure, Dae Of Jare, Of Is Jy Net Hier Om Die Draai, Hoe Lank Is Die Lang Koebaai My Skat, Hoe Lank Is Die Lang Koebaai? Hoe Lank Is Die Lang Koebaai My Skat, Hoe Lank Is Die Lang Koebaai? Interlude Verse 2 Dis Die Langste Wat Ek Hier Moes Sit En Kyk Hoe Kom En Gaan, Die Somers Blou En Winters Wit Wat Tussen Ons Kom Staan, In Die Voorruit Hang 'N Dissel Dis Die Stilte Van Die Staan, Of Sal Die Ratte Wat Ek Wissel, My Ver Vat Hier Vandaan. Chorus Is Dit Ure, Dae Of Jare, Of Is Jy Net Hier Om Die Draai, Hoe Lank Is Die Lang Koebaai My Skat, Hoe Lank Is Die Lang Koebaai? Hoe Lank Is Die Lang Koebaai My Skat, Hoe Lank Is Die Lang Koebaai? Interlude Na Na Na . . ., Na Na Na . . ., Na Na Na . . ., Na Na Na . . .. Bridge Is Dit 'N Waai Of 'N Baai Of 'N Nooit Weer Nie, Is Dit Skoppelmaai Raai Of Ooit Weer Nie Is Dit 'N Pak Jou Tas Sal Ons Ooit Weer Hier Kom Staan. Chorus Hoe Lank Is Die Lang Koebaai My Skat, Hoe Lank Is Die Lang Koebaai? Hoe Lank Is Die Lang Koebaai My Skat, Hoe Lank Is Die Lang Koebaai? Hoe Lank Is Die Lang Koebaai My Skat, Hoe Lank Is Die Lang Koebaai? Hoe Lank Is Die Lang Koebaai My Skat, Hoe Lank Is Die Lang Koebaai? Outro Na Na Na . . ., Na Na Na . . ., Na Na Na . . ., Na Na Na . . ..