Chordyes

Ken Ons N Ander

Pieter Cloete의 Ken Ons N Ander 가사

Verse 1 Het Jy Al Probeer Om Te Tel Hoeveel Liggies Daar Brand In 'N Plek So Groot As Die Stad Het Jy Al Geluister Na Stilte Gefluister Gewonder Wat Hul Jou Vertel Gewonder Wat Hul Jou Vertel Chorus Sing Ons Van Liefde En Vreugde Sing Ons Van Eensaamheid Sing Ons Ook Soms Van Die Smarte Wat Huiwer In Elkeen Se Hart Verse 2 Het Jy Al Probeer Om Te Raai Hoeveel Vissies Daar Swem In Die Plek So Groot As Die Kaai Het Jy Al Gedink Of Soms Net Gewonder Of Vrees Hul Die Tande Van 'N Haai Vrees Hul Die Tande Van 'N Haai Chorus Sing Ons Van Liefde En Vreugde Sing Ons Van Eensaamheid Sing Ons Ook Soms Van Die Smarte Wat Huiwer In Elkeen Se Hart Verse 3 Het Jy Al Probeer Om Te Vra Hoeveel Mense Daar Woon In 'N Land Soos Suid-Afrika Was Jy Al Op Danse Of Begrafnis Met Kranse Ken Ons 'N Ander Se Hart Ken Ons 'N Ander Se Hart Chorus Sing Ons Van Liefde En Vreugde Sing Ons Van Eensaamheid Sing Ons Ook Soms Van Die Smarte Wat Huiwer In Elkeen Se Hart Sing Ons Ook Soms Van Die Smarte Wat Huiwer In Elkeen Se Hart