Chordyes

Juig Al Wat Leef

Misc Praise Songs의 Juig Al Wat Leef 가사

Verse 1 Juig Al Wat Leef, Juig Voor Die Heer Dien God Met Blydskap, Gee Hom Eer Kom Nader Voor Sy Aangesig En Prys Hom Met 'N Lofgedig Verse 2 Die Heer Is God, Erken Dat Hy 'N Eie Volk Vir Hom Berei 'N Volk Om Hom Te Dien En Vrees En Skape Van Sy Wei Te Wees Verse 3 Gaan Deur Sy Poorte In Met Lof Met Lofsang In Sy Tempelhof Kom In Sy Huis, O Bondsvolk Saam Verhef Sy Lof En Prys Sy Naam Verse 4 Want Goedertieren Is Die Heer Sy Goedheid Eindig Nimmermeer Sy Trou En Waarheid Hou Hul Krag Tot In Die Laaste Nageslag...