Chordyes

Liefling

Loukmaan Adams의 Liefling 가사

Verse Waar Is Jy Liefling Waar Is Jy Vanaand Wat Is Die Lewe Sonder Jou Die Lewe Is So Eensaam Nou By Die Waterval, Het Ons Mekaar Ontmoet Jy Is Die Een So Na My Smaak Nou Het Jy My Verlaat Ja Die Lewe Is So Wonderlik En Ons Was So Gelukkig Saam Jy’s Die Een Na Wie Ek Verlang Die Soetste Liefling Chorus Vergeet Maar Die Verlede En Kom Bou Tog Jou Toekoms Saam Met My, Saam Met My En Gee Ons Liefde Maar Net, Net Nog Een Kans Nog Een Kans Om Jou Liefde Trug Te Wen Repeat Chorus Vergeet Maar Die Verlede En Kom Bou Tog Jou Toekoms Saam Met My, Saam Met My En Gee Ons Liefde Maar Net, Net Nog Een Kans Nog Een Kans Om Jou Liefde, Nog Een Kans Om Jou Liefde Net Nog Een Kans Om Jou Liefde, Trug Te Wen