Bpm: 135
Released: 26 June 2026
Album: Hierdie Oomblik
Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan.
Intro
Oh-Oh-Oh Oh-Oh-Ooh,
Oh-Oh-Oh Oh-Oh-Ooh.
Verse 1
Tussen ‘N Duisend Mense Sien Ek Jou,
Ek Sien Jou Eerste Raak,
Jy Kyk Nog Steeds Op Dieselfde Manier Na My,
Net Soos Daai Eerste Aand.
Pre-Chorus
Kom Bietjie Nader, Nader,
My Hart Klop Nog Harder,
Toe Jy Saggies Aan My Vat,
Kom Vou Jou Hande Om Myne,
Jy Ken Mos Die Lyne,
Wat Reguit Loop Na My Hart.
Chorus
Net, Net Een Kyk,
En Ek Weet Wat Jy Bedoel,
Sonder ‘N Woord Jy Hoef Niks Eers Te Sê Nie,
Ek Weet Jy Weet Hoe Dit Daar In Jou Arms Voel,
Dis Nie Te Moeilik Om Jou Lief Te Hê Nie,
(Oh-Oh-Oh-Oh), Om Jou Lief Te Hê Nie,
(Oh-Oh-Oh-Oh), Om Langs Jou Te Lê Nie,
(Oh-Oh-Oh-Oh), Om Jou Lief Te Hê Nie,
(Oh-Oh-Oh-Oh), Om Langs Jou Te Lê Nie.
Interlude
Verse 2
Dis Net Jy Wat Weet Hoe Om Als In My,
Als In My Te Laat Brand,
Daar’s Niemand Wat My Beter Ken As Jy,
Ja, Jy Ken Elke Kant.
Pre-Chorus
Kom Bietjie Nader, Nader,
My Hart Klop Nog Harder,
Toe Jy Saggies Aan My Vat,
Kom Vou Jou Hande Om Myne,
Jy Ken Mos Die Lyne,
Wat Reguit Loop Na My Hart.
Chorus
Net, Net Een Kyk,
En Ek Weet Wat Jy Bedoel,
Sonder ‘N Woord Jy Hoef Niks Eers Te Sê Nie,
Ek Weet Jy Weet Hoe Dit Daar In Jou Arms Voel,
Dis Nie Te Moeilik Om Jou Lief Te Hê Nie,
(Oh-Oh-Oh-Oh), Om Jou Lief Te Hê Nie,
(Oh-Oh-Oh-Oh), Om Langs Jou Te Lê Nie,
(Oh-Oh-Oh-Oh), Om Jou Lief Te Hê Nie,
(Oh-Oh-Oh-Oh), Om Langs Jou Te Lê Nie.
Bridge
Net, Net Een Kyk,
En Ek Weet Wat Jy Bedoel,
(Jy Bedoel, Jy Bedoel, Jy Bedoel),
Ek Weet Jy Weet Hoe Dit Daar In Jou Arms Voel,
(Arms Voel, Arms Voel, Arms Voel).
Chorus
N.c.

Outro