Chordyes

Hierdie Oomblik

Juanita du Plessis의 Hierdie Oomblik 가사

Released: 26 June 2026 Note: All These Songs Are Also On Ug As Individual Tabs. Most With Links To The Tabbed Version. Tabbed By 1. Hey Huganit? 3:05 Doheuvel 2. Ek Staan Nog 4:00 Doheuvel 3. Hierdie Oomblik 3:14 Doheuvel 4. Bly In Jou Baan 3:19 Doheuvel 5. Ons Heilige Plek 3:34 Doheuvel 6. ’N Laaste Keer 3:58 Doheuvel 7. Even If Feat Juan Josh 4:16 Doheuvel 8. Net Een Kyk 3:04 Doheuvel 9. Angel Of The Morning 3:57 Doheuvel 10. Liewe Jinne 3:31 Doheuvel 11. Ek Belowe 3:32 Doheuvel 12. Gee Dit Aan 3:14 Doheuvel 13. Oulik Verby 3:15 Doheuvel 14. Dis ‘N Vibe 3:06 Doheuvel 15. The Candle 3:58 Doheuvel 16. Africa Feat Franja Du Plessis E.a. 3:45 Doheuvel 17. Bly In Jou Baan (Remix), Dj Fran 3:16 Doheuvel * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 1) Hey Huganit? Intro Verse 1 Heeltemal Te Lanklaas Het Ons Gepraat, En Langbeen Agteroor Gekuier Tot Laat. Pre-Chorus Want Ons Almal Jaag Na Iewers, Maar Jaag Na Niks, So Vir Jou My Maat, Stop Ek Hier Waar Ek Is. Chorus En Ek Sê Hey, Hey, Hey, Huganit Met Jou? Is Die Gras Aan Jou Kant Groener, Of Is Die Lewe Bietjie Blou? En Ek Sê Hey, Hey, Huganit Rêrig Met Jou? Kom Vertel My Van Daai Dinge, Al Daai Dinge Wat Jy Daar Binne Hou, Oeh, Oeh, Daar Binne Hou, Oeh, Oeh. Verse 2 Om ‘N Lang Storie Kort Te Maak, Ek Sien Jou Te Min, Ek Wil Alles Hoor So Begin Nou By Die Begin. Pre-Chorus Want Ons Almal Jaag Na Iewers, Maar Jaag Na Niks, So Vir Jou My Maat, Stop Ek Hier Waar Ek Is. Chorus En Ek Sê Hey, Hey, Hey, Huganit Met Jou? Is Die Gras Aan Jou Kant Groener, Of Is Die Lewe Bietjie Blou? En Ek Sê Hey, Hey, Huganit Rêrig Met Jou? Kom Vertel My Van Daai Dinge, Al Daai Dinge Wat Jy Daar Binne Hou, Oeh, Oeh, Daar Binne Hou, Oeh, Oeh. Bridge Ek’s Skuldig, Vergeet So Nou En Dan, Om Te Bel En Te Hoor Hoe Dit Met Jou Gaan, Belowe Jou Vanaand Gaan Ons Net Hier Bly, So Trap Daai Bottel Se Proppie Plat, 'N Bietjie Rooiwyn Kan Dit Lekker Maak, Niks Wat Ons Jaag, Vanaand Is Net Ek En Jy. Interlude Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh, Oeh. Outro En Ek Sê Hey, Hey, Hey, Huganit Met Jou? Is Die Gras Aan Jou Kant Groener, Of Is Die Lewe Bietjie Blou? En Ek Sê Hey, Hey, Huganit Rêrig Met Jou? Kom Vertel My Van Daai Dinge, Al Daai Dinge Wat Jy Daar Binne Hou, Oeh, Oeh, Daar Binne Hou, Oeh, Oeh. En Ek Sê Hey, Hey. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 2) Ek Staan Nog Intro Ie . . . Ie . . . Ie . . . Ooh Ooh Oooh . . . Verse 1 Daar Was Dae Wat Ek Nie Wou Opstaan Nie, Dae Wat Ek Net Wou Bly Lê, Ek Was Moeg En Seer, Ek Was Moedeloos, Want Die Wêreld Wou My Breek. Ja, Die Houe Het Hard Geval, Maar My Hart Het Aanhou Klop, Verse 2 Dis ‘N Ver Pad Op As Jy Onder Is, Om Van Voor Af Weer Te Bou, Maar Saggies Tel Ek Weer Al Die Stukkies Op, Ek Weet Genade Sal My Hou, Vat Dit Een Tree Op ‘N Slag, Daar's Genesing In Elke Dag, Daar's Nog Asem Binne My, Ek Het Oorleef Ek Is Nog Hier . . .. Chorus Ek Staan Nog, Deur Die Reën, Deur Die Storms, Ek Staan Nog, Al Is Dit Op My Knieë, As Jy Roep Sal Ek Antwoord, Al Is My Asem Min, Ek Sal Harder Sing, Ek Sal Harder Sing . . .. Verse 3 Ek Weet Hoe Alleen Die Nag Kan Raak, En Al Die Trane Oor En Oor, En Ek Weet Oorwinning Kom Met Tyd, Al Voel Dit Jy Het Alles Verloor, Daar's ‘N Tipe Krag In My, Maar Steeds Sal Ek Regop Bly, Daar's Nog Asem Binne My, Ek Het Oorleef Ek Is Nog Hier . . .. Chorus Ek Staan Nog, Deur Die Reën, Deur Die Storms, Ek Staan Nog, Al Is Dit Op My Knieë, As Jy Roep Sal Ek Antwoord, Al Is My Asem Min, Ek Sal Harder Sing, Ek Sal Harder Sing . . .. Ek Staan Nog, Oooh Ooh Ooh Oooh Oooh, Oooh. Outro Ek Staan Nog, Deur Die Reën, Deur Die Storms, Ek Staan Nog, Al Is Dit Op My Knieë, As Jy Roep Sal Ek Antwoord, Al Is My Asem Min, Ek Sal Harder Sing, Ek Sal Harder Sing . . .. Ek Staan Nog, Oooh Oooh, Oooh, Ek Staan Nog. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 3) Hierdie Oomblik Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Daar Kom ’N Tyd En ’N Plek, Om Net Stil Te Staan, Jou Oë Toe Te Maak En Alles In Te Neem. Deur Die Lens Van My Hart, Vang Ek Jou Vas, Want Ek Weet Hierdie Uur Is Net Vir Ons Geleen. Chorus Soos Nou . . . Sal Ek Ons Onthou, Hierdie Oomblik Is Gemaak Vir My En Jou, Ek Hou . . ., Hou Dit In My Hart, Want Ek Weet Dis Hierdie Tye Tussen Ons Wat ‘N Leeftyd Hou. Verse 2 Ek Asem Jou In, En Ek Asem Jou Uit, Want Môre Is Vandag Al Wat Agterbly, Elke Sekonde Tel, Ek Sal Dit Nooit Vergeet, Want Net Eenkeer In Die Lewe Gaan Ons Hier Verby. [Chorus Soos Nou . . . Sal Ek Ons Onthou, Hierdie Oomblik Is Gemaak Vir My En Jou, Ek Hou . . ., Hou Dit In My Hart, Want Ek Weet Dis Hierdie Tye Tussen Ons Wat ‘N Leeftyd Hou, Oooh . . .. Bridge Ek Wil Hê Jy Moet Weet, Hoe Kosbaar Jy Vir My Is, Ek Wil Hê Jy Moet Weet, Hoe Dankbaar Ek Vir Jou Is. Outro Soos Nou . . . Sal Ek Ons Onthou, Hierdie Oomblik Is Gemaak Vir My En Jou, Ek Hou . . ., Hou Dit In My Hart, Want Ek Weet Dis Hierdie Tye Tussen Ons Wat ‘N Leeftyd Hou. Want Ek Weet Dis Hierdie Tye Tussen Ons Wat ‘N Leeftyd Hou. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 4) Bly In Jou Baan Intro Verse 1 Dis 'N Snaakse Storie, Ek Kan Dit Nie Glo Nie, Hoe Vinnig 'N Tong Kan Klap, Nie Blik Of Bloos Nie, Jy Ken My Nie Eers Nie, Maar Nou Wil Jy Na My Kom Hap, Gaan Speel Bietjie Buite, Was Sommer Jou Ruite, Voor Jy Myne Vuil Kom Maak. Pre-Chorus En Voor Jy Jou Neusie Te Ver Insteek, Is Daar Iets Wat Jy Moet Weet. Chorus Bly In Jou Baan, Bly In Jou Baan, Strepe Op Die Teer, Jy’t Jou Eie Kant Bly In Jou Baan, (Ek Sê), Bly In Jou Baan, Kluitjies Bak Kan Jou Dalk In ’N Sloot Laat Land, Jy Ry In Joune, Ek Ry In Myne, Kap Hom 60 Spoed, Maar Jy Moet, Bly In Jou Baan, Oh-Oh-Oooh. Verse 2 Ek Is Die Baas Hier, Op My Eie Plasie, Wat My Baie Gelukkig Maak, Ek Kyk Nie Rond Nie, Ek Hou My Mond Hier, Want Stertjies Kan Mos Langer Raak. Pre-Chorus En Voor Jy Jou Neusie Te Ver Insteek, Is Daar Iets Wat Jy Moet Weet. Chorus Bly In Jou Baan, Bly In Jou Baan, Strepe Op Die Teer, Jy’t Jou Eie Kant Bly In Jou Baan, (Ek Sê), Bly In Jou Baan, Kluitjies Bak Kan Jou Dalk In ’N Sloot Laat Land, Jy Ry In Joune, Ek Ry In Myne, Kap Hom 60 Spoed, Maar Jy Moet, Bly In Jou Baan, Oh-Oh-Oooh. Bridge Ja, Bitter Maak Jou Kwaai, So Ek Sê Maar Koebaai, Maar Voor Ek Deur Die Agterruit Waai. Chorus Bly In Jou Baan, Bly In Jou Baan, Strepe Op Die Teer, Jy’t Jou Eie Kant Bly In Jou Baan, (Ek Sê), Bly In Jou Baan, Kluitjies Bak Kan Jou Dalk In ’N Sloot Laat Land, Jy Ry In Joune, Ek Ry In Myne, Kap Hom 60 Spoed, Maar Jy Moet, Outro Bly In Jou Baan, Bly In Jou Baan, Strepe Op Die Teer, Jy’t Jou Eie Kant Bly In Jou Baan, (Ek Sê), Bly In Jou Baan, Kluitjies Bak Kan Jou Dalk In ’N Sloot Laat Land, Jy Ry In Joune, Ek Ry In Myne, Kap Hom 60 Spoed, Maar Jy Moet, Bly In Jou Baan, Oh-Oh-Oooh. Oh, Bly In Jou Baan, Ek Vra Mooi, Bly In Jou Baan. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 5) Ons Heilige Plek Intro Verse 1 In Die Gange Van Kastele, Staan Die Wagte Voor Die Deure, En Niemand Word Ingelaat, Wat Nie Daar Hoort Nie. Verse 2 Teen Die Mure, Ons Getuie, Van Ons Drome En Ons Geheime, Veilig Hier Toegesluit, In Ons Binnekamer. Pre-Chorus In Die Skadu Van Ons Liefde, Dis Waar Ek Rus Kan Kry. Chorus Jy Is Myne, Ek Is Joune, Weggesteek In ‘N Heilige Plek, Waar Ons Een Word, In Ons Wese, Toe Geweef Onder Vlerke Bedek, Dis Net Ons, Ek En Jy In Hierdie Oomblik, Dis Net Ons, Ek En Jy Tot In Ewigheid Saam. Verse 3 Hoe Begryp Jy Die Misterie? Hoe Verduidelik Jy Wat Niemand Weet Nie? Hier Waar Ons Een Word In Hart In Siel En Gees. Pre-Chorus In Die Skadu Van Ons Liefde, Dis Waar Ek Rus Kan Kry. Chorus Jy Is Myne, Ek Is Joune, Weggesteek In ‘N Heilige Plek, Waar Ons Een Word, In Ons Wese, Toe Geweef Onder Vlerke Bedek, Dis Net Ons, Ek En Jy In Hierdie Oomblik, Dis Net Ons, Ek En Jy Tot In Ewigheid Saam. Instrumental Outro Jy Is Myne, Ek Is Joune, Weggesteek In ‘N Heilige Plek, Waar Ons Een Word, In Ons Wese, Toe Geweef Onder Vlerke Bedek, Dis Net Ons, Ek En Jy In Hierdie Oomblik, Dis Net Ons, Ek En Jy Tot In Ewigheid Saam, Dis Net Ons, Ek En Jy Tot In Ewigheid Saam. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 6) ’N Laaste Keer Intro Verse 1 Ons Het Gister Nog Gepraat Oor Môre, En Oor Alles Wat Ons Nog Wou Doen, Ek Hoor Nog Jou Stem Wat Lag, Ek Hoor Nog Jou Woorde, Maar Wat Ek Voel Is Die Seer. Verse 2 Hulle Sê Jy Weet Nooit Wat Jy Het Nie, Tot Die Dag Wanneer Jy Dit Verloor, Ek Voel Nog Jou Lyf Langs My, Ek Voel Nog Jou Hande, En Ek Wens Ek Kon Weer. Chorus Net Vir 'N Laaste Keer, Jou Styf Teen My Hart Hou, En Vir 'N Laaste Keer, My Arms Om Joune Vou, As Ek Net Weer Kon Sê, En As Jy Dit Net Weer Kon Hoor, Ek’s Lief Vir Jou, Bitter Baie Lief Vir Jou, Vir 'N Laaste Keer. Verse 3 Ek Sien Jou In Die Lig Van Die Volmaan, En Elke Ster Wat Aan Die Hemel Hang, Dis Waar Ek Jou Naby My Voel, Ek Mis Jou Net Meer, En Ek Wens Ek Kon Weer. Chorus Net Vir 'N Laaste Keer, Jou Styf Teen My Hart Hou, En Vir 'N Laaste Keer, My Arms Om Joune Vou, As Ek Net Weer Kon Sê, En As Jy Dit Net Weer Kon Hoor, Ek’s Lief Vir Jou, Bitter Baie Lief Vir Jou, Vir 'N Laaste Keer. Interlude Ooh-Ooh-Ooh-Ooh-Oooh, Ooh-Ooh-Ooh-Ooh-Ooh. Outro ‘N Laaste Keer, As Ek Net Weer Kon Sê, En As Jy Dit Net Weer Kon Hoor, Ek’s Lief Vir Jou, Bitter Baie Lief Vir Jou, Vir 'N Laaste Keer. Oh-Oh-Oh-Oh-Oh, Vir 'N Laaste Keer. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 7) Even If Feat Juan Josh Intro Verse 1 They Say Sometimes You Win Some, Sometimes You Lose Some, But Right Now, Right Now I'm Losing Bad. Verse 2 Stood On The Stage Night After Night, Reminding The Broken It Will Be Alright, But Right Now, Oh Right Now I Just Can't. Pre-Chorus 1 It's Easy To Sing When There's Nothing To Bring Me Down, Oh, What I Sing When I'm Held To The Flame, Like I Am Right Now? Chorus I Know You're Able And I Know You Can, Save Through The Fire With Your Mighty Hand, But Even If You Don't, My Hope Is You Alone . . .. Verse 4 They Say It Only Takes A Little Faith, To Move A Mountain, But Good Thing A Little Faith Is All I Have, Right Now. Pre-Chorus 2 God When You Choose To Leave Mountains Unmovable, Oh, Give Me The Strength To Be Able To Sing, It Is Well With My Soul. Chorus I Know You're Able And I Know You Can, Save Through The Fire With Your Mighty Hand, But Even If You Don't, My Hope Is You Alone . . .. I Know The Sorrow And I Know The Hurt, Will All Go Away If You Just Say The Word, But Even If You Don't, My Hope Is You Alone. Bridge You've Been Faithful, You've Been Good, All Of My Days, Jesus I Will Cling To You, Come What May, 'Cause I Know You're Able, And I Know You Can. Chorus I Know You're Able And I Know You Can, Save Through The Fire With Your Mighty Hand, But Even If You Don't, My Hope Is You Alone . . .. I Know The Sorrow And I Know The Hurt, Will All Go Away If You Just Say The Word, But Even If You Don't, My Hope Is You Alone . . ., I Know That You Alone . . .. Outro It Is Well With My Soul, N.c. It Is Well, It Is Well With My Soul. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 8) Net Een Kyk Intro Oh-Oh-Oh Oh-Oh-Ooh, Oh-Oh-Oh Oh-Oh-Ooh. Verse 1 Tussen ‘N Duisend Mense Sien Ek Jou, Ek Sien Jou Eerste Raak, Jy Kyk Nog Steeds Op Dieselfde Manier Na My, Net Soos Daai Eerste Aand. Pre-Chorus Kom Bietjie Nader, Nader, My Hart Klop Nog Harder, Toe Jy Saggies Aan My Vat, Kom Vou Jou Hande Om Myne, Jy Ken Mos Die Lyne, Wat Reguit Loop Na My Hart. Chorus Net, Net Een Kyk, En Ek Weet Wat Jy Bedoel, Sonder ‘N Woord Jy Hoef Niks Eers Te Sê Nie, Ek Weet Jy Weet Hoe Dit Daar In Jou Arms Voel, Dis Nie Te Moeilik Om Jou Lief Te Hê Nie, (Oh-Oh-Oh-Oh), Om Jou Lief Te Hê Nie, (Oh-Oh-Oh-Oh), Om Langs Jou Te Lê Nie, (Oh-Oh-Oh-Oh), Om Jou Lief Te Hê Nie, (Oh-Oh-Oh-Oh), Om Langs Jou Te Lê Nie. Interlude Verse 2 Dis Net Jy Wat Weet Hoe Om Als In My, Als In My Te Laat Brand, Daar’s Niemand Wat My Beter Ken As Jy, Ja, Jy Ken Elke Kant. Pre-Chorus Kom Bietjie Nader, Nader, My Hart Klop Nog Harder, Toe Jy Saggies Aan My Vat, Kom Vou Jou Hande Om Myne, Jy Ken Mos Die Lyne, Wat Reguit Loop Na My Hart. Chorus Net, Net Een Kyk, En Ek Weet Wat Jy Bedoel, Sonder ‘N Woord Jy Hoef Niks Eers Te Sê Nie, Ek Weet Jy Weet Hoe Dit Daar In Jou Arms Voel, Dis Nie Te Moeilik Om Jou Lief Te Hê Nie, (Oh-Oh-Oh-Oh), Om Jou Lief Te Hê Nie, (Oh-Oh-Oh-Oh), Om Langs Jou Te Lê Nie, (Oh-Oh-Oh-Oh), Om Jou Lief Te Hê Nie, (Oh-Oh-Oh-Oh), Om Langs Jou Te Lê Nie. Bridge Net, Net Een Kyk, En Ek Weet Wat Jy Bedoel, (Jy Bedoel, Jy Bedoel, Jy Bedoel), Ek Weet Jy Weet Hoe Dit Daar In Jou Arms Voel, (Arms Voel, Arms Voel, Arms Voel). Chorus N.c. Net, Net Een Kyk, En Ek Weet Wat Jy Bedoel, Sonder ‘N Woord Jy Hoef Niks Eers Te Sê Nie, Ek Weet Jy Weet Hoe Dit Daar In Jou Arms Voel, Dis Nie Te Moeilik Om Jou Lief Te Hê Nie, (Oh-Oh-Oh-Oh), Om Jou Lief Te Hê Nie, (Oh-Oh-Oh-Oh), Om Langs Jou Te Lê Nie, (Oh-Oh-Oh-Oh), Om Jou Lief Te Hê Nie, (Oh-Oh-Oh-Oh), Om Langs Jou Te Lê Nie. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 9) Angel Of The Morning Intro Verse 1 There'll Be No Strings To Bind Your Hands, Not If My Love Can't Bind Your Heart, And There's No Need To Take A Stand, For It Was I Who Chose To Start. Pre-Chorus 1 I See No Need To Take Me Home, I'm Old Enough To Face The Dawn. Chorus Just Call Me Angel Of The Morning, Angel, Just Touch My Cheek Before You Leave Me, Baby, Just Call Me Angel Of The Morning, Angel, Then Slowly Turn Away From Me. Verse 2 Maybe The Sun's Light Will Be Dim, And It Won't Matter Anyhow, If Morning's Echo Says We've Sinned, Well, It Was What I Wanted Now. Pre-Chorus 2 And If We're The Victims Of The Night, I Won't Be Blinded By Light. Chorus Just Call Me Angel Of The Morning, Angel, Just Touch My Cheek Before You Leave Me, Baby, Just Call Me Angel Of The Morning, Angel, Then Slowly Turn Away . . .. Bridge I Won't Beg You To Stay, Through The Tears . . . Of The Day . . ., Oh, The Years . . ., I Won't Beg You To Stay, Baby . . .. Outro Just Call Me Angel Of The Morning, Angel, Just Touch My Cheek Before You Leave Me, Baby, Just Call Me Angel Of The Morning, Angel, Just Touch My Cheek Before You Leave Me, Darling . . ., Just Call Me Angel Of The Morning, Angel, Just Touch My Cheek Before You Leave Me, Darling . . .. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 10) Liewe Jinne Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Oom Frikkie Maak Die Deur Oop En Sê Kom In, Laat Ons Hierdie Naweek Party Nou Begin, Niemand Ry, Vanaand Gaan Niemand Ry. Verse 2 Na 12 Vra Tannie Hannie Is Die Boeing Oor, Skop Haar Skoene Uit En Sê Sy Vat Nou Voor, Ek Wil Bly, Oee Ek Wil Net Hier Bly. Pre-Chorus Want Dis Weer Vrydagaand Op Hierdie Plattelandse Dorpie, Sal Jy By Kan Hou Meneer Vat Haar Nou Vir 'N Sokkie. Chorus O Liewe Jinne, Hier Loop Die Dinge, Kom Bietjie Binne, Laat Waai Met Die Musiek, Dat Ons Kan Vastrap, Two-Step, Draai, Da Vat Hy, Aai Jaai Jaai. O Liewe Jitte, Maak Los Daai Litte, Jy's Op Jou Stukke, Vanaand Gaan Al Die Voete Hierdie Dak Laat Lig, Soos In Die Ou Dae Vat My Terug, N.c. O Liewe Jinne! Interlude Verse 3 Ou Doepie Sê Hy Wil Nou Karaoke Sing, Hy Sê Gooi Daar Nog 'N Tune, Jy Kan Maar Ys Ook Bring, Dis Verby, Oeh Vanaand Gaan Niemand Ry. Pre-Chorus Want Dis Weer Vrydagaand Op Hierdie Plattelandse Dorpie, Sal Jy By Kan Hou Meneer Vat Haar Nou Vir 'N Sokkie. Chorus O Liewe Jinne, Hier Loop Die Dinge, Kom Bietjie Binne, Laat Waai Met Die Musiek, Dat Ons Kan Vastrap, Two-Step, Draai, Da Vat Hy, Aai Jaai Jaai. O Liewe Jitte, Maak Los Daai Litte, Jy's Op Jou Stukke, Vanaand Gaan Al Die Voete Hierdie Dak Laat Lig, Soos In Die Ou Dae Vat My Terug, N.c. O Liewe Jinne! Interlude Bridge O Liewe Jinne, Hier Loop Die Dinge, Kom Bietjie Binne, Laat Waai Met Die Musiek, Dat Ons Kan Vastrap, Two-Step, Draai, Da Vat Hy, Aai Jaai Jaai. Outro O Liewe Jinne, Hier Loop Die Dinge, Kom Bietjie Binne, Laat Waai Met Die Musiek, Dat Ons Kan Vastrap, Two-Step, Draai, Da Vat Hy, Aai Jaai Jaai. O Liewe Jitte, Maak Los Daai Litte, Jy's Op Jou Stukke, Vanaand Gaan Al Die Voete Hierdie Dak Laat Lig, Soos In Die Ou Dae Vat My Terug, N.c. O Liewe Jinne! Outro * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 11) Ek Belowe Intro Verse 1 Wat Ek My Lewe Lank Gedroom Het, Het Ek Gekry, Dit Wat Ek Altyd Voor Gevra Het, Staan Reg Voor My. Pre-Chorus Soos ʼN Engel Uit Die Hemel, Vir My Gestuur, Uiteindelik Kan Ek Rus En Ophou Soek, Want Jy's Nou Hier. Chorus Ek Belowe Om Jou Lief Te Hê Met Als In My, My Hele Hart Sal Altyd Joune Bly, Tot Als Vergaan, Sal Ek Die Een Wees Wat Hier Langs Jou Staan, En In Die Donker Sal Ek Hier Wees Om Jou Vas Te Hou, Met Elke Tree Sal Ek Jou Regop Hou, Sal Jy Onthou, Vir Altyd Engel Ek Belowe Jou. Verse 2 Dis Die Storie Van My Lewe, Net Ek En Jy, Al Die Smeek In My Gebede, Oooh, Dis Nou Verby. Pre-Chorus Soos ʼN Engel Uit Die Hemel, Vir My Gestuur, Uiteindelik Kan Ek Rus En Ophou Soek, Want Jy's Nou Hier. Chorus Ek Belowe Om Jou Lief Te Hê Met Als In My, My Hele Hart Sal Altyd Joune Bly, Tot Als Vergaan, Sal Ek Die Een Wees Wat Hier Langs Jou Staan, En In Die Donker Sal Ek Hier Wees Om Jou Vas Te Hou, Met Elke Tree Sal Ek Jou Regop Hou, Sal Jy Onthou, Vir Altyd Engel Ek Belowe Jou. Outro Ek Belowe Om Jou Lief Te Hê Met Als In My, My Hele Hart Sal Altyd Joune Bly, Tot Als Vergaan, Sal Ek Die Een Wees Wat Hier Langs Jou Staan, En In Die Donker Sal Ek Hier Wees Om Jou Vas Te Hou, Met Elke Tree Sal Ek Jou Regop Hou, Sal Jy Onthou, Vir Altyd Engel Ek Belowe Jou, Sal Jy Onthou, Vir Altyd Engel Ek Belowe Jou. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 12) Gee Dit Aan Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Nog ‘N Dag, ‘N Dag, Om ‘N Verskil Te Maak, Om ‘N Hart Te Raak, Daar’s Iemand Wat Dit Nodig Het. Verse 2 Nog ‘N Kans, ‘N Kans, Om Nog ‘N Myl Te Loop, Maak Nou Die Hemel Oop, Want ‘N Druppel Kan ‘N Rippel Word. Pre-Chorus Sonder Om Iets Terug Te Vra, Kan Ons Mekaar Help Dra. Chorus Dis Hoekom, Dis Hoekom, Hoekom Jy Hier Is, Laat Die Lig, Laat Die Lig, Die Lig In Jou Rus, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Na Almal Om Jou, Laat Jou Liefde, N Hart ‘N Bietjie Vashou . . .. Verse 3 Dis ‘N Stem, ‘N Stem, Wat In Die Donker Roep, Dis Oë Wat Bly Soek, Maak Die Pad Oop Laat Die Branders Kom. Pre-Chorus Sonder Om Iets Terug Te Vra, Kan Ons Mekaar Help Dra. Chorus Dis Hoekom, Dis Hoekom, Hoekom Jy Hier Is, Laat Die Lig, Laat Die Lig, Die Lig In Jou Rus, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Na Almal Om Jou, Laat Jou Liefde, N Hart ‘N Bietjie Vashou. Chorus Dis Hoekom, Dis Hoekom, Hoekom Jy Hier Is, Laat Die Lig, Laat Die Lig, Die Lig In Jou Rus, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Na Almal Om Jou, Laat Jou Liefde, N Hart ‘N Bietjie Vashou . . .. Ou Ou Ou, Ou Ou Ou. Bridge Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Laat Dit Golwe Wreed, (?) Laat Die Wêreld Weet. Chorus Dis Hoekom, Dis Hoekom, Hoekom Jy Hier Is, Laat Die Lig, Laat Die Lig, Die Lig In Jou Rus, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Na Almal Om Jou, Laat Jou Liefde, N Hart ‘N Bietjie Vashou. Chorus Dis Hoekom, Dis Hoekom, Hoekom Jy Hier Is, Laat Die Lig, Laat Die Lig, Die Lig In Jou Rus, Gee Dit Aan, Gee Dit Aan, Na Almal Om Jou, Laat Jou Liefde, N Hart ‘N Bietjie Vashou. Outro Gee Dit Aan, Gee Dit Aan. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 13) Oulik Verby Note: Die Muziek Begin 0:12 * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro So Bietjie Van 'N Stoutgat, Ou-Ougat, Heeltemal Te Oulik Verby. Verse 1 Dis Absolute Malligheid, Hoe Kan 'N Mens So Mooi Lyk? Totale Waansinnigheid, Ek Kan Nie Ophou Kyk. Pre-Chorus Ou Jan-Jan-Jan, Jy's 'N Bielie Van 'N Bosveld-Bul, Ooh Ooh, Ons Maak 'N Plan-Plan-Plan, Lekker Moerkoffie As Jy Wil, Wil, Wil. Chorus Waar Kom Jy Vandaan, Katjie Van Die Baan? Jy's Heeltemal Te Oulik, Met Daai Kakiebroek Styf, Loslit Lyf, Te Veel, Te Freakin Oulik, Heuning Om Die Mond, Vellies Op Die Grond, Hey Man, Ek Like Dit, So Bietjie Van 'N Stoutgat, Ou-Ougat, Heeltemal Te Oulik Verby. Verse 2 Dis Regtig True-Njannies Eerlikheid, Jy't My Geboul Vir 'N Ses, Sê My Wanneer Is Dit Tjailatyd, Kan Ons Vergeet Van Die Res? Pre-Chorus Ou Jan-Jan-Jan, Jy's 'N Bielie Van 'N Bosveld-Bul, Ooh Ooh, Ons Maak 'N Plan-Plan-Plan, Lekker Moerkoffie As Jy Wil, Wil, Wil. Chorus Waar Kom Jy Vandaan, Katjie Van Die Baan? Jy's Heeltemal Te Oulik, Met Daai Kakiebroek Styf, Loslit Lyf, Te Veel, Te Freakin Oulik, Heuning Om Die Mond, Vellies Op Die Grond, Hey Man, Ek Like Dit, So Bietjie Van 'N Stoutgat, Ou-Ougat, Heeltemal Te Oulik Verby. Interlude Bridge Waar Kom Jy Vandaan, Katjie Van Die Baan? Jy's Heeltemal Te Oulik, Met Daai Kakiebroek Styf, Loslit Lyf, Te Veel, Te Freakin Oulik. Chorus Waar Kom Jy Vandaan, Katjie Van Die Baan? Jy's Heeltemal Te Oulik, Met Daai Kakiebroek Styf, Loslit Lyf, Te Veel, Te Freakin Oulik, Heuning Om Die Mond, Vellies Op Die Grond, Hey Man, Ek Like Dit, So Bietjie Van 'N Stoutgat, Ou-Ougat, Heeltemal Te Oulik Verby. Outro So Bietjie Van 'N Stoutgat, Ou-Ougat, Heeltemal Te Oulik Verby, So Bietjie Van 'N Stoutgat, Ou-Ougat, Heeltemal Te Oulik Verby. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 14) Dis ‘N Vibe Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Laat Daai Beat Nou Drop, N.c. Laat Die Voete Dans, Dis ‘N Vibe. Verse 1 Is Dit Daar In Desember In Hartenbos, Karavane Gepark, Vure Brand Met Tjop Dop En Boerewors, Dis Hoe Ons Dit Doen, N.c. Mos. Verse 2 Is Dit Dalk In Die Bosveld Op Jou Neef Se Plaas, Skape Braai Op Die Spit, En Die Windpomp Sherrie Maak Die Bene Los, Ja Dis Hoe Ons Dit Doen. Mos. Pre-Chorus 1 Kry Jou Hier, Kry Jou Daar, Maak Memories Bymekaar. Chorus Laat Daai Beat Nou Drop, Ons Gaan Op, Op, Op, Hande In Die Lug, Ons Kan Hop, Hop, Hop, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Dis Lekker Man, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Sit Hom In Die Kan. Post-Chorus Vanaand Ry Die Boere Sit, Sit, So, Draai My In En Uit, En Onderstebo, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibе, In Afrikaans, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Laat Die Voete Dans, Dis 'N Vibe. Interlude Verse 3 Vat My Saam Na Die Weskus By Hentiesbaai, Potte Prut Op Die Strand, En Die Bakkie Speakers Vol Oopgedraai, Kaalvoet In Die Sand, N.c. Kwaai. Verse 4 Doen Ons Dan Net Die Tuinroete Om Die Huis, Skuif Die Stoele En Tafels Weg, Ons Gooi ‘N Sokkie In 'N Ou Kombuis, Nooi Al Die Bure Saam, Verstaan. Pre-Chorus 2 Kry My Hier, Kry My Daar, Maak Memories Bymekaar. Chorus Laat Daai Beat Nou Drop, Ons Gaan Op, Op, Op, Hande In Die Lug, Ons Kan Hop, Hop, Hop, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Dis Lekker Man, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Sit Hom In Die Kan. Post-Chorus Vanaand Ry Die Boere Sit, Sit, So, Draai My In En Uit, En Onderstebo, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibе, In Afrikaans, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Laat Die Voete Dans, Dis 'N Vibe. Interlude Chorus Laat Daai Beat Nou Drop, Ons Gaan Op, Op, Op, Hande In Die Lug, Ons Kan Hop, Hop, Hop, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Dis Lekker Man, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Sit Hom In Die Kan. Post-Chorus Vanaand Ry Die Boere Sit, Sit, So, Draai My In En Uit, En Onderstebo, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibе, In Afrikaans, Dis 'N Vibe, Vibe, Vibe, Laat Die Voete Dans, Dis 'N Vibe. Outro Dis 'N Vibe. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 15) The Candle Note: Also Worked Out The Lyrics For This Song As They Were Not Available On The Internet. If Any Corrections Please Let Me Know And I Will Correct. Thanks. Intro Chorus So Hold Your Face A Little, Closer To The Candle, I Won’t See You, Here By The Light, I’ve Been Lost Honest, More Than I Can Handle, I’ve Been Afraid, For My Very Life. Verse 1 They Tried To Find Me, As I Was Always Missing, They Tried To Hurt Me, It Wasn’t Too Hard, They Tried To Persuade Me, But I Wouldn’t Listen, They Tried To Degrade Me, But I Was On My Guard. Chorus So Hold Your Face A Little, Closer To The Candle, I Won’t See You, Here By The Light, I’ve Been Lost Honest, More Than I Can Handle, I’ve Been Afraid, For My Very Life. Verse 2 One For The Children, Crying In The Wilderness, One For The Father, Broken On The Wheel, Asamed By His Happiness, And Held By The Wonder, Ready To Compromise, Make Another Deal. Chorus So Hold Your Face A Little, Closer To The Candle, I Won’t See You, Here By The Light, I’ve Been Lost Dammit, More Than I Can Handle, I’ve Been Afraid, For My Very Life. Chorus Hold Your Face A Little, Closer To The Candle, I Won’t See You, Here By The Light, I’ve Been Lost Dammit, It’s More Than I Can Handle, I’ve Been Afraid, For My Very Life. Outro Hold Your Face A Little, Closer To The Candle, I Won’t See You, Here By The Light, I’ve Been Lost Dammit, It’s More Than I Can Handle, I’ve Been Afraid, For My Very Life, Yeah I’ve Been Afraid, For My Very Life. * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 16) Africa Feat Franja Du Plessis, E.a. Intro Eh Yeah Eh Yeah Yeah Eh Yeah Eh Yeah Yeah It’s Gonna Take A Lot, To Drag Me Away From You, There’s Nothing That A Hundred Men, Or More Could Ever Do, I Bless The Rains Down In Africa, It’s Gonna Take Some Time, To Do The Things We Never Had . . . (Ooh, Ooh). Interlude Verse 1 I Hear The Drums Echoing Tonight, But She Hears Only Whispers Of Some Quiet Conversa---Tion, She's Coming In, 12:30 Flight, The Moonlit Wings Reflect The Stars That Guide Me Towards Salva---Tion, I Stopped An Old Man Along The Way, Hoping To Find Some Old Forgotten Words Or Ancient Melodies He Turned To Me As If To Say, "Hurry Boy, It's Waiting There For You . . .". Chorus It's Gonna Take A Lot To Drag Me Away From You, There's Nothing That A Hundred Men Or More Could Ever Do, I Bless The Rains Down In Africa, It’s Gonna Take Some Time, To Do The Things We Never Had . . . (Ooh, Ooh). Interlude Verse 2 The Wild Dogs Cry Out In The Night, As They Grow Restless, Longing For Some Solitary Company, I Know That I Must Do What's Right, As Sure As Kilimanjaro Rises Like Olympus Above The Serengeti, I Seek To Cure What's Deep Inside, Frightened Of This Thing That I've Become. Outro It's Gonna Take A Lot To Drag Me Away From You, There's Nothing That A Hundred Men Or More Could Ever Do, I Bless The Rains Down In Africa, (I Bless The Rain), I Bless The Rains Down In Africa, (I Bless The Rain), I Bless The Rains Down In Africa, (Eh Yeah Ey Yeah Ey Yeah), I Bless The Rains Down In Africa, (Eh Yeah Ey Yeah Ey Yeah), I Bless The Rains Down In Africa, (Eh Yeah Ey Yeah Ey Yeah), I Bless The Rains Down In Africa, (Eh Yeah Ey Yeah Ey Yeah), It’s Gonna Take Some Time, To Do The Things We Never Had . . . (Ooh, Ooh). * * * * * * * * * * * * * * * * * * * 17) Bly In Jou Baan (Remix), Dj Fran Intro Bly In Jou Baan, Ek Se Bly In Jou Baan, Bly Bly In Jou Ou Ou Baan. Verse 1 Dis 'N Snaakse Storie, Ek Kan Dit Nie Glo Nie, Hoe Vinnig 'N Tong Kan Klap, Nie Blik Of Bloos Nie, Jy Ken My Nie Eers Nie, Maar Nou Wil Jy Na My Kom Hap, Gaan Speel Bietjie Buite, Was Sommer Jou Ruite, Voor Jy Myne Vuil Kom Maak. Pre-Chorus En Voor Jy Jou Neusie Te Ver Insteek, Is Daar Iets Wat Jy Moet Weet. Chorus Bly In Jou Baan, Bly In Jou Baan, Strepe Op Die Teer, Jy’t Jou Eie Kant, Bly In Jou Baan, (Ek Sê), Bly In Jou Baan, Kluitjies Bak Kan Jou Dalk In ’N Sloot Laat Land, Jy Ry In Joune, Ek Ry In Myne, Kap Hom 60 Spoed, Maar Jy Moet, Bly In Jou Baan, Oh-Oh-Oooh, Bly Bly . . . . Interlude Verse 2 Ek Is Die Baas Hier, Op My Eie Plasie, Wat My Baie Gelukkig Maak, Ek Kyk Nie Rond Nie, Ek Hou My Mond Hier, Want Stertjies Kan Mos Langer Raak. Pre-Chorus En Voor Jy Jou Neusie Te Ver Insteek, Is Daar Iets Wat Jy Moet Weet, (Wat Jy Moet . . .). Chorus Bly In Jou Baan, Bly In Jou Baan, Strepe Op Die Teer, Jy’t Jou Eie Kant, Bly In Jou Baan, (Ek Sê), Bly In Jou Baan, Kluitjies Bak Kan Jou Dalk In ’N Sloot Laat Land, Jy Ry In Joune, Ek Ry In Myne, Kap Hom 60 Spoed, Maar Jy Moet, Bly In Jou Baan, Oh-Oh-Oooh. Interlude Bridge Ja, Bitter Maak Jou Kwaai, So Ek Sê Maar Koebaai, Maar Voor Ek Deur Die Agterruit Waai. Interlude Chorus Bly In Jou Baan, Bly In Jou Baan, Strepe Op Die Teer, Jy’t Jou Eie Kant, Bly In Jou Baan, (Ek Sê), Bly In Jou Baan, Kluitjies Bak Kan Jou Dalk In ’N Sloot Laat Land, Jy Ry In Joune, Ek Ry In Myne, N.c. Kap Hom 60 Spoed, N.c. Maar Jy Moet. Outro Bly In Jou Baan, (Bly In Jou Baan), Oh-Oh-Oooh, Oooh Bly In Jou Baan, (Bly In Jou Baan), Ek Vra Mooi, Bly In Jou Baan. * * * * * * * * * * * * * * * * * * *