Chordyes

Ek Belowe

Juanita du Plessis의 Ek Belowe 가사

Bpm: 103 Released: 26 June 2026 Album: Hierdie Oomblik Intro Verse 1 Wat Ek My Lewe Lank Gedroom Het, Het Ek Gekry, Dit Wat Ek Altyd Voor Gevra Het, Staan Reg Voor My. Pre-Chorus Soos ʼN Engel Uit Die Hemel, Vir My Gestuur, Uiteindelik Kan Ek Rus En Ophou Soek, Want Jy's Nou Hier. Chorus Ek Belowe Om Jou Lief Te Hê Met Als In My, My Hele Hart Sal Altyd Joune Bly, Tot Als Vergaan, Sal Ek Die Een Wees Wat Hier Langs Jou Staan, En In Die Donker Sal Ek Hier Wees Om Jou Vas Te Hou, Met Elke Tree Sal Ek Jou Regop Hou, Sal Jy Onthou, Vir Altyd Engel Ek Belowe Jou. Verse 2 Dis Die Storie Van My Lewe, Net Ek En Jy, Al Die Smeek In My Gebede, Oooh, Dis Nou Verby. Pre-Chorus Soos ʼN Engel Uit Die Hemel, Vir My Gestuur, Uiteindelik Kan Ek Rus En Ophou Soek, Want Jy's Nou Hier. Chorus Ek Belowe Om Jou Lief Te Hê Met Als In My, My Hele Hart Sal Altyd Joune Bly, Tot Als Vergaan, Sal Ek Die Een Wees Wat Hier Langs Jou Staan, En In Die Donker Sal Ek Hier Wees Om Jou Vas Te Hou, Met Elke Tree Sal Ek Jou Regop Hou, Sal Jy Onthou, Vir Altyd Engel Ek Belowe Jou. Outro Ek Belowe Om Jou Lief Te Hê Met Als In My, My Hele Hart Sal Altyd Joune Bly, Tot Als Vergaan, Sal Ek Die Een Wees Wat Hier Langs Jou Staan, En In Die Donker Sal Ek Hier Wees Om Jou Vas Te Hou, Met Elke Tree Sal Ek Jou Regop Hou, Sal Jy Onthou, Vir Altyd Engel Ek Belowe Jou, Sal Jy Onthou, Vir Altyd Engel Ek Belowe Jou.