Chordyes

Dis Wie U Is

Juanita du Plessis의 Dis Wie U Is 가사

Bpm: 180 Released: 23 June 2017 Album: Koningskind (Gospel, Vol. 4) Intro Verse 1 Wie Kan Weet, Wie Kan Dit Verstaan, Wie Begryp, Die Krag Van U Naam, Die Engele Sing Dit En Die Hemel Getuig, Daar Is Geen Ander Een, Daar Is Geen Ander Een. Chorus U Is ʼN Groot God, Dis Wie U Is, U Is ʼN Groot, Groot, God, Dis Wie U Is, En U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is, U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is, Dis Wie U Is. Verse 2 Daar Is Vuur Wat Brand, Hier Diep Binne My, Met ʼN Dankbare Hart, Wil Ek Voor U Belei, Tot Aan Die Einde, Aan U Sal Ek Eer Bring, My Redder My Rots, My Redder My Rots. Chorus U Is ʼN Groot God, Dis Wie U Is, U Is ʼN Groot, Groot, God, Dis Wie U Is, En U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is, U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is, Bridge U Is Lig, U Is Hoog, U Is Koning, Tot In Ewigheid. Chorus U Is ʼN Groot God, Dis Wie U Is, U Is ʼN Groot, Groot, God, Dis Wie U Is, En U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is, U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is, U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is, Outro U Is ʼN Groot God, Dis Wie U Is, U Is ʼN Groot, Groot, God, Dis Wie U Is, En U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is, U Is Lief Vir My, Dis Wie Ek Is, Want Dis Wie U Is, Dis Wie U Is.