Chordyes

Voel Jy Die Son

Donkerbaai의 Voel Jy Die Son 가사

Bpm: 125 Single Released: 30 Jan 2026 Intro Verse 1 Dis Die Wind In Jou Hare, Dis Die Lig Op Jou Vel Wat My Betoor, Soos Die Son Op Die Water, Dit Voel Of Ek Hier Hoort. Pre-Chorus Voel Jy Die Son, Proe Jy Die Lug? Hoor Jy Die Branders As Ons Liefde Maak? Voel Jy Die Son So Teen Jou Vel . . .? Chorus Voel Jy Die Son? (Ooh Oh Oh, Ooh . . .), Voel Jy Die Son? (Ooh Oh Oh, Ooh . . .), Verse 2 Jy Skuif Al Hoe Nader, Ek Kan Voel Hoe Die Golwe My Verdrink, Wys 'N Bietjie Genade, Dis Hier Waar Ek Gaan Sink. Pre-Chorus Voel Jy Die Son, Proe Jy Die Lug? (Voel Jy Die Son, Proe Jy Die Lug?). Voel Jy Die Son? Voel Jy Die Son, Proe Jy Die Lug? Hoor Jy Die Branders As Ons Liefde Maak? Voel Jy Die Son So Teen Jou Vel . . .? (Oooh . . .). Chorus Voel Jy Die Son? Voel Jy Die Son, Proe Jy Die Lug? Hoor Jy Die Branders As Ons Liefde Maak? Voel Jy Die Son So Teen Jou Vel . . .? (Oooh . . .). Voel Jy Die Son? (Oooh . . .), Voel Jy Die, (Oooh . . .). Voel Jy Die Son? Voel Jy Die Son? Outro