Chordyes

Volmaak

Cordelia의 Volmaak 가사

Bpm: 83 Released: 25 May 2018 Album: Wees Lief Intro Verse 1 Wat Is Die Hemelruim As Die Son Nie Skyn Nie? Die See Se Dreun As Die Golwe Breek Nie? So Gemaak, So Volmaak. Verse 2 Ek Wil Niemand Wees As Jy Nie Daar Is Nie, Maar Iemand Wees Wat Jou Nooit Weer Mis Nie, Liefde Maak, So Volmaak. Pre-Chorus Vir Die Eerste Keer Sien Ek Die Lewe Weer, Sien Ek Weer Kans Om Berge Te Versit. Chorus Want Saam Met Jou, Net Jou, Het Die Niks Weer Die Iets Van Die Liefde Gemaak, Met Jou, Net Jou, Het Die Lief En Die Leef Heel Geraak, Ons Sal Spore Maak, Aan Die Wolke Raak Saam Met Jou Net Jou, Volmaak, Volmaak . . .. Verse 3 Wat Is My Doel Vir Nou As Jy Nie Hier Is Nie? Ek Is Nie Gemaak Om Vir Jou Te Mis Nie, Ek Wil Aan Jou Raak, Liefde Maak. Verse 4 Wat Is My Asem Werd As Jy Nie Bestaan Nie? Ek Is Hier Vir Jou Ek Wil Nêrens Gaan Nie, Ek Wil Aan Jou Raak, Met Jou Praat. Pre-Chorus Vir Die Eerste Keer Sien Ek Die Lewe Weer, Sien Ek Weer Kans Om Berge Te Versit. Chorus Want Saam Met Jou, Net Jou, Het Die Niks Weer Die Iets Van Die Liefde Gemaak, Met Jou, Net Jou, Het Die Lief En Die Leef Heel Geraak, Ons Sal Spore Maak, Aan Die Wolke Raak Saam Met Jou Net Jou, Volmaak, Volmaak . . .. Bridge Jy’t Die Oomblik Perfek Kom Maak, Met Jou Moenie Opgee En Aanhou Regmaak, Ek Is Niks Nie As Jy Nie Hier Is Nie My Sielemaat, Die Wolke Staan As Die Wind Nie Waai Nie, Nagte Lank As Die Son Nie Skyn Nie, Alles Pas, Alles Voel, So Volmaak. Chorus Want Saam Met Jou, Net Jou, Het Die Niks Weer Die Iets Van Die Liefde Gemaak, Met Jou, Net Jou, Het Die Lief En Die Leef Heel Geraak. Outro Want Saam Met Jou, Net Jou, Het Die Niks Weer Die Iets Van Die Liefde Gemaak, Met Jou, Net Jou, Het Die Lief En Die Leef Heel Geraak, Ons Sal Spore Maak, Aan Die Wolke Raak Saam Met Jou Net Jou, Volmaak, Volmaak . . ..