Chordyes

Vasgevang

Cordelia의 Vasgevang 가사

Bpm: 134 Released: 25 May 2018 Album: Wees Lief Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Chorus Vasgevang In My Hart Vir Altyd, Vasgevang In My Drome, Ek Het Jou Lief Soos Altyd Ek’s Sonder Jou Verlore. Verse 1 Hier Is Ek, Daar Is Jy, Ver Weg Van My, Ek Hou Jou In My Hart Hier Naby. Verse 2 Hier Is Ons In ‘N Droom, In My Hart Sal Jy Bly Woon, ‘N Plek Wat Ek Vir Jou Altyd Sal Bere. Pre-Chorus En Die Tyd Sal Leer, Vir Nou Bly Dit Seer. Chorus Vasgevang In My Hart Vir Altyd, Vasgevang In My Drome, Ek Het Jou Lief Soos Altyd Ek’s Sonder Jou Verlore. Vasgevang In My Hart Vir Altyd, Ek Gee My Woord Ek Belowe, Ek Sal Vashou Aan Jou Vir Altyd, Vasgevang, (Vasgevang). Verse 3 In My Drome Sien Ek Jou, Ek Word Veilig Vasgehou, Die Werklikheid Het My Is Dit Die Waarheid? Verse 4 In My Hart Is Daar ‘N Plek, Wat Ek Vir Jou Sal Hou, ‘N Plek Wat Ek Vir Jou Altyd Sal Bere. Pre-Chorus En Die Tyd Sal Leer, Vir Nou Bly Dit Seer. Chorus Vasgevang In My Hart Vir Altyd, Vasgevang In My Drome, Ek Het Jou Lief Soos Altyd Ek’s Sonder Jou Verlore. Vasgevang In My Hart Vir Altyd, Ek Gee My Woord Ek Belowe, Ek Sal Vashou Aan Jou Vir Altyd. Bridge Vasgevang, (Oooh . . .), Ek Hoor Nog Jou Stem In Die Nagte, My Hart Is Joune, (Oooh . . .), Vir Nou Is Jy Net ‘N Gedagte. Pre-Chorus En Ek Weet Dat Die Tyd Sal Leer, (Tyd Sal Leer), Vir Nou Bly Dit Seer. Outro Vasgevang In My Hart Vir Altyd, Vasgevang In My Drome, Ek Het Jou Lief Soos Altyd Ek’s Sonder Jou Verlore. Vasgevang In My Hart Vir Altyd, Ek Gee My Woord Ek Belowe, Ek Sal Vashou Aan Jou Vir Altyd, Vasgevang, (Vasgevang). Vasgevang.