Chordyes

Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See

Cordelia의 Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See 가사

Bpm: 110 Released: 25 May 2018 Album: Wees Lief Intro Verse 1 Ek Wou Ook So Graag Wen, Ek Wou My Hart Verloor, Voel Hoe Dit Voel Om Te Voel As Die Wêreld Stil Gaan Staan. Verse 2 Ver Verby Moedverloor, Meer As Teveel Probeer, Ek Was Alleen In Die Reën Toe Die Een My Leë Hart Kom Steel. Chorus Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See, Het Ek My Hart Vir Jou Gegee, Tussen Die Storms En Die Vlamme Son, Was Jy Vir My ‘N Skaduwee . . ., Jy Was Die Engel Met Die Sleutel Wat My Hart Oopsluit, Jy’t Hemel Op Die Aarde Weer Vir My Gewys, Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See, Het Ek My Hart Vir Jou Gegee. Post-Chorus Oooh Ooh, Oooh Oooh, Oooh Ooh, Oooh Oooh, Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See, Het Ek My Hart Vir Jou Gegee. Verse 3 Ek Wou My Storie Skryf, Uit Liefde En Trane Leer, Voel Hoe Dit Voel Om Te Voel As Jy Werklik Alles Gee. Chorus Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See, Het Ek My Hart Vir Jou Gegee, Tussen Die Storms En Die Vlamme Son, Was Jy Vir My ‘N Skaduwee . . ., Jy Was Die Engel Met Die Sleutel Wat My Hart Oopsluit, Jy’t Hemel Op Die Aarde Weer Vir My Gewys, Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See, Het Ek My Hart Vir Jou Gegee. Bridge My Hoop Was Klaar, Maar Toe ’S Jy Daar, Na Al Die Seer Het Jy Gegee, Soveel Van Jouself Gegee. Chorus Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See, Het Ek My Hart Vir Jou Gegee, Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See, Het Ek My Hart Vir Jou Gegee, Tussen Die Storms En Die Vlamme Son, Was Jy Vir My ‘N Skaduwee . . ., Jy Was Die Engel Met Die Sleutel Wat My Hart Oopsluit, Jy’t Hemel Op Die Aarde Weer Vir My Gewys, Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See, Het Ek My Hart Vir Jou Gegee. Outro Oooh Ooh, Oooh Oooh, Oooh Ooh, Oooh Oooh, Tussen Die Duiwel En Die Diep Blou See, Het Ek My Hart Vir Jou Gegee.