Chordyes

Sing N Bietjie

Cordelia (South Africa)의 Sing N Bietjie 가사

Bpm: 84 Released: 25 May 2018 Album: Wees Lief Intro Verse 1 Wie Sou Weet? Wie Sou Dit Kon Raai? Dat Cupid My Om Sy Pinkie Draai? Vinkel Koljander Vind Sy Maat, Hy Ken Die Taal Wat My Hart Ook Praat. Verse 2 'N Liefde Pyl Het My Hard Getref, Kort Voor Lank Het Ek Dit Besef, Die Lewe’s Te Kort Vir Doekies Vou, Dis Nou Die Tyd Om Vas Te Hou. Pre-Chorus Wat Ek Het Is Alles Wat Ek Gee, Wil Saam Met Jou Van Die Dakke Skreeu. Chorus Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie Hardop, Oe My Hartjie, Oe My Liefie, Oe My Hart Klop, Net Vir Jou Sal Ek Klippe Kou, Jy't My Uitgeboul, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie Hardop, Oe My Hartjie, Oe My Liefie, Oe My Hart Klop, Warm Bloed, Lippe Soet, Jy Vang My Voor Die Voet. Verse 3 Die Lewe’s Kort, En My Lewe's Nou, O My Hart Dis 'N Uitklop Hou, Jy Laat My Lag, Die Wiele Rol, Ek Loop Weer Oor My Beker's Vol. Verse 4 My Matras Pas By Jou Kombers, Vanaand Gaan Ons Met Die Sterre Verf, Ek Voel My Hart Klop Disselboom, Dit Was Nog Altyd Wat Ek Wou Droom. Pre-Chorus Wat Ek Het Is Alles Wat Ek Gee, Wil Saam Met Jou Van Die Dakke Skreeu. Chorus Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie Hardop, Oe My Hartjie, Oe My Liefie, Oe My Hart Klop, Net Vir Jou Sal Ek Klippe Kou, Jy't My Uitgeboul, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie Hardop, Oe My Hartjie, Oe My Liefie, Oe My Hart Klop, Warm Bloed, Lippe Soet, Jy Vang My Voor Die Voet. Bridge Onvergeetlik, Hierdie Aand Is Heerlik, En My Hart Is Vol, Vol Van Jou, Lief Vir Die Lewe En Ons Lewe Vir Liefde, En My Hart Is Vol, My Hart Loop Oor, Van Jou, Vir Jou . . .. Chorus Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie Hardop, Oe My Hartjie, Oe My Liefie, Oe My Hart Klop, Chorus Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie Hardop, Oe My Hartjie, Oe My Liefie, Oe My Hart Klop, Net Vir Jou Sal Ek Klippe Kou, Jy't My Uitgeboul, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie Hardop, Oe My Hartjie, Oe My Liefie, Oe My Hart Klop, Warm Bloed, Lippe Soet, Jy Vang My Voor Die Voet. Outro Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie Hardop, Oe My Hartjie, Oe My Liefie, Oe My Hart Klop, Net Vir Jou Sal Ek Klippe Kou, Jy't My Uitgeboul, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie, Sing 'N Bietjie Hardop, Oe My Hartjie, Oe My Liefie, Oe My Hart Klop, Warm Bloed, Lippe Soet, Jy Vang My Voor Die Voet.