Chordyes

Bel My Baby

Cordelia의 Bel My Baby 가사

Bpm: 114 Released: 16 Oct 2010 Album: Die Beste Intro Verse 1 Die Tyd Het Weer Teen Ons Getel, Jy Het My Net Te Laat Gebel, Ek Sou Gebly Het As Ek Geweet Het. Ek Is Op My Vlug Hoog In Die Lug, Myle Ver Gedink Ek Kom Nooit Terug, Tussen Wolke 'N Duisend Myle Ver. Chorus Jou Boodskap Sê Ek Moet Jou, Bel My Baby, Bel My Asseblief, Bel My Baby Ek Het Jou Baie Lief, Ek Kan Nie Sonder Jou Hier By My, So Bel My En Sê Jy Dink Aan My. Bel My Baby, Bel My Sommer Nou, Ek Kan Nie Lewe, Lewe Sonder Jou, Want Jy Is Als Wat Ek Wil Hê. Verse 2 Die Tyd Het Weer Teen Ons Getel, Jy Het My Net Te Laat Gebel, Ek Sou Gebly Het As Ek Geweet Het. Ek Is Op My Vlug Weer Terug Na Jou, Ek Kan Nie Wag Om Jou Weer Vas Te Hou, Tussen Wolke ‘N Duisend Myle Ver. Chorus Jou Boodskap Sê Ek Moet Jou, Bel My Baby, Bel My Asseblief, Bel My Baby Ek Het Jou Baie Lief, Ek Kan Nie Sonder Jou Hier By My, So Bel My En Sê Jy Dink Aan My. Bel My Baby, Bel My Sommer Nou, Ek Kan Nie Lewe, Lewe Sonder Jou, Want Jy Is Als Wat Ek Wil Hê. Bridge Al Is Ek Baie Ver Van Jou, Ek Kan Jou Woorde Nog Onthou, Wat Sê My Baby Ek Mis Jou. Outro Bel My Baby, Bel My Asseblief, Bel My Baby Ek Het Jou Baie Lief, Ek Kan Nie Sonder Jou Hier By My, So Bel My En Sê Jy Dink Aan My. Bel My Baby, Bel My Sommer Nou, Ek Kan Nie Lewe, Lewe Sonder Jou, Want Jy Is Als Wat Ek Wil Hê. Want Jy Is Als Wat Ek Wil Hê.