Chordyes

Land En Strand

Bok van Blerk의 Land En Strand 가사

Bpm: 98 Released: 6 Sept 2019 Album: Hoor Ons! Note: * Na Een Akkoord Beteken Akkoord Één Keer Aanslaan. Intro Verse 1 Lank Pad Tas Gepak, De La Hey En De La Rey, Die Soutie En Die Boer, 'N Reuse Visvang Kompetisie. Verse 2 'N Koue Bier Vir Ons Plesier, 'N Vars Vis Op Die Vuur, Gesels Diep In Die Nag In, Oor Die Grote Wat Ons Nie Kon Land Nie. Chorus En Ek Kon Sweer Ek Was Ok, Net Die Land En Strand Vir My, En Nou Voel Ons 'N Vuur. Post-Chorus N.c. Pak Die Boot En Stokke Ons Is Honde Uit Ons Hokke, Al Die Pad Na Koffiebaai, Om 'N Lyntjie Te Gaan Nat Maak, My Vistok, Surfboard, Strand Sandale, Opgewonde Uit My Nate En Ek Gaan Alles Ruil, Net Die Land En Strand En See Vir My. Interlude Verse 3 Ek Is Als Behalwe, Gepla In Die Midde Golwe Met Die Sink Van My Katrol, Jy Kry My Nie Gelukkiger Nie. Verse 4 Want Ons Is Gas En Vonke, Bandiete Uit Ons Tronke Want Ons Wil Net Visvang, En Nooit 'N Dag Weer Werk Nie. Chorus En Ek Kon Sweer Ek Was Ok, Net Die Land En Strand Vir My, En Nou Voel Ons 'N Vuur. Post-Chorus N.c. Pak Die Boot En Stokke Ons Is Honde Uit Ons Hokke, Al Die Pad Na Koffiebaai, Om 'N Lyntjie Te Gaan Nat Maak, My Vistok, Surfboard, Strand Sandale, Opgewonde Uit My Nate En Ek Gaan Alles Ruil, Net Die Land En Strand En See Vir My. Interlude Chorus En Ek Kon Sweer Ek Was Ok, Net Die Land En Strand Vir My, En Nou Voel Ons 'N Vuur. Post-Chorus N.c. Pak Die Boot En Stokke Ons Is Honde Uit Ons Hokke, Al Die Pad Na Koffiebaai, Om 'N Lyntjie Te Gaan Nat Maak, My Vistok, Surfboard, Strand Sandale, Opgewonde Uit My Nate En Ek Gaan Alles Ruil, Net Die Land En Strand En See Vir My. Pak Die Boot En Stokke Ons Is Honde Uit Ons Hokke, Al Die Pad Na Koffiebaai, Om 'N Lyntjie Te Gaan Nat Maak, My Vistok, Surfboard, Strand Sandale, Opgewonde Uit My Nate En Ek Gaan Alles Ruil, Net Die Land En Strand En See Vir My. Outro